Текст песни Cooler as Ekke - Jack Parow
Jy
dink
jy's
cooler
as
ekke,
want
jy
rook
Yves
Saint
Laurent
sigarette
Jy
dink
jy's
cooler
as
ekke,
Want
jy't
'n
tattoo
van
'n
slang
op
jou
tette.
Jy
dink
jy's
cooler
as
ek,
Want
jy't
'n
plakkaat
van
Led
Zeppelin
bo
jou
bed
Jy
dink
jy's
cooler
as
ek,
want
jy's
elke
jaar
by
die
J&B
Met.
Jy's
ou
nuus,
ek
kom
met
rou
beats
Jy
lê
en
wag,
ek
gan
soek
iets
Jy's
ice
tea,
ek's
witblits
Jy's
lite
bier,
ek's
spirits
Jy's
die
ou
met
die
new
fresh
look
Ek's
die
ou
met
die
Pep
Stores
broek
Ek
watch
jou,
jy
koekeloer
oukes
Jy
forward
nog
Vernon
Koekemoer
jokes
Ek's
fantasties,
jy's
spasties
Ek
vat
an
poppies,
jy
raak
an
klein
kids
Jy's
Tim
Voster,
ek's
Chris
Edwards
Jy's
innie
bosse,
ek
rol
innie
vet
shit
Jy's
boring
soos
liedjies
ommie
kampvuur
My
styl
slick
sneak
suutjies
soos
'n
vampier
Jou
styl
kak
sag
soos
'n
pink
marshmallow
Meisies
skree
vir
net
one
night
in
parow
Jy
dink
jy's
cooler
as
ekke,
Want
jy
hang
saam
met
models
en
ek
hang
saam
met
slette
Jy
dink
jy's
cooler
as
ekke,
Want
ek's
'n
rapper
en
jy
sing
in
falsette
Jy
dink
jy's
cooler
as
ek,
Want
ek
ry
op
met
die
bus
en
jy
vlieg
op
met
'n
jet
Jy
dink
jy's
cooler
as
ek,
want
jy
ry
in
'n
Peugeot
twee
nul
ses
Jy
rol
met
'n
selfoon
in
jou
pen
Ek
rol
nog
met
'n
3310
My
styl
gooi
sexy
korrek
Jy
dra
nog
fokken
Mr
Price
Red
As
ek
instap
skrikkie
hele
fokken
bar
Jy
kry
nog
fokken
geld
by
jou
ma
Ek
los
die
hele
jol
papnat
As
jy
instap
begin
die
hele
jollie
pad
vat
Ek's
Amerika,
jys
Irak
Ek
bomb
jou
lat
die
kak
slap
spat
Ek's
'n
Bic
pen,
jy's
'n
Mont
Blanc
Jy
loop
rond
met
fokken
skuim
op
jou
mond-rand
Ek's
original
jy's
gecopy
Ek's
'n
flash
drive
jy's
'n
floppy
Jy
maak
of
jy
alles
het
ma
jy's
fake
Jack
Parow
bra
ek
lewe
soos
n
straatmeit
Jy
dink
jy's
cooler
as
ekke,
Want
jy
drink
by
Ku
De
Ta
en
ek
drink
by
De
Dekke
Jy
dink
jy's
cooler
as
ekke,
want
jy's
die
gentleman,
bra
eksie
prette
Jy
dink
jy's
cooler
as
ek,
Want
ek
hou
vakansie
in
Hartenbos
en
jy
hou
vakansie
in
Quebec.
Jy
dink
jy's
cooler
as
ek,
Omdat
jy
die
nuwe
issue
van
One
Small
Seed
het
Jack
Parow
bra
ek's
n
poes
woes
Jy
eet
caviar
en
couscous
Ek
drink
Klipdrif,
jy
drink
Peroni
Jy't
vriende
in
Swede,
ek
het
vriende
in
Benoni
Ek
koop
al
my
klere
by
die
local
Pep
Stores
save
more
Jy
koop
al
jou
fokken
klere
by
a
store
Jy
dra
net
fokken
Polo
shirts
Shame,
jy
luister
na
die
Dirty
Skirts
My
naam's
Parow,
dik
heavy
uitgeskollie
Jy
lyk
soos
Jeremy
de
Tollie
Jack
Parow,
die
life
van
die
party
Jy
dra
net
fokken
Issey
Miyake
Jy's
too
cool
for
school,
eks
mos
kief
Ek's
grasshopper,
jys
Lacoste
sportief
Jy
lat
die
koek
flop,
ek
lat
die
huis
rys
Jou
meisie
het
'n
foto
van
my
piel
op
haar
Space
Case
Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.