Jack Parow feat. Le-Roi Nel - Hier's Hy Nou (feat. Le Roi Nel) текст песни

Текст песни Hier's Hy Nou (feat. Le Roi Nel) - Jack Parow



Hier's hy nou, Jack Parow
Yo, who's that. Gooi n flou rap flavour
Jack Parow gooi rowwe rou rap style
Sexy romanties afrikaans rappe
Sexy tannies sê: "Jis daai ou rap lekke"
Staan op julle beentjies
Plak jou palm op n bier
Meisies los julle seuntjies want die manne is hier
Poppies, hike op en sit mooi
Bokkies like mos as ek op die mike rond flip flooi
Hou aan, bly bang young bokkie
As jou man my vang met my hand in jou frokkie
Kap n kwaai kwaai
Kap n naai taai
Taai naai
Swaai
Pappegaai slaai
Jack Parow baby, mind the gap
The legend behind the rap is fokken Jack Parow
So klap julle hande
Ek rol deur die fokken jol soos olifante
Hier's hy nou, Jack Parow
Hier's hy nou, Jack Parow
Hi there, it's me
I'm tryna speak
I like frying a beat
Like I'm braaing some meat
So Stop crying at me
Satisfyingly sweet
Sit I in your cheek
Met my hand op haar tiet
O fok, nee wat gaan aan
Ek laat al die poppies op die dansbaan saam staan
So kom aan almal
Wikkel julle boudjies
Gryp haar om die lyf
En spin julle vroutjies
Jis daar's nie fout nie
So baby raak rustig
As ek inrol in die jol
Raak jou spectackles mistig
Pasop as ek kom
Want ek kom vir jou meisie
Elke jol waar ek kom
Is my naam op die lysie
Drop like a fresh rympie
Vanaf ek klein is
Kak gevaarkik
Plaas n tand op die strangest
Ek voel nie n poes nie
Ek is wie ek is
Ek's n monster uit die swart oorlog
En jy's n fokken pissie
Hier's hy nou, Jack Parow
Hier's hy nou, Jack Parow
Fresh dress
Like a million bucks
Lemony fresh
The best, the rest are just kak
Dik mellow
Slat die doppe fokken plat
Dis Parow
Los al die poppies papnat
Maak doodseker
Jy's daar waar ek a rain sip
Maak goed beter
Elke keer as ek n lyn spin
Meneer hos
As n rowwe stuk kar race
Meer wors
As n Robertson slaghuis
Hier's hy nou
Die goue kroon op die ashoop
Die koning van kak soek
Kry n stamp op jou paspoort
Lef ba doo ba doo
Flou lekke chuncky
Want sure
Jack Parow
Job hella funky
Hockus pockus
Aseblief fokken focus
Vertel al jou tjommies
Dat Jack Parow ys koud is
Hier's Parow nou
Die heel fokken newest
Volgende week
Rap ek saam Patricia Lewis
Hier's hy nou, Jack Parow (fokken kom fokken nader)
Hier's hy nou, Jack Parow (kak gevaarlik)
Hier's hy nou, Jack Parow (los al die poppies fokken nat)
Hier's hy nou, Jack Parow (piele)



Авторы: Zander Tyler, Justin De Nobrega, Le Roi Nel, Neil Basson, Fred Van Den Hartog


Jack Parow feat. Le-Roi Nel - Jack Parow
Альбом Jack Parow
дата релиза
01-01-2010




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.