Jack Parow - Word Wakker текст песни

Текст песни Word Wakker - Jack Parow



Nog 'n vrydag aand, en dis tyd vir 'n jol
Ek stap in by die club en die hele plek's vol
Slick fokken stroll roll, like a steamroller
Twee dubbel brandy's en een Coke Cola
Want hier's ek nou, fokken gebou om te hou
Die life van die party, die man met die vrou
Een dubbel, twee dubbel, drie dubbel, vier
Reg voor die speakers, tot terug teen die muur
Een Jaggie, twee Jaggie, drie Jaggie, tien
Elke dop wat ek drink, kan ek vyf meer sien
Vyf meer poppies, vyf meer shots in my dop
Elke vyf sekondes is daar vyf meer van jou in my kop
O fok, gly terug, val op my gat
O fok, iemand het gesien
Iemand kom aangestap,
Ek voel 'n ruk aan my hemp, en hy vra 'n kak vraag
En toe ek weer sien, sit ek buite die jol op my gat
Kruip weg in die donker, niemand gaan my vang nie
Jack Parow bra, ek is nie bang nie
Kruip weg in die donker, niemand gaan my vang nie
Jack Parow bra, ek is nie bang nie
Klaar too late, klaar te uitgesmyt
Ek's al klaar by die voordeur van die club uitgesmyt
Op die sypaadjie is ek klaar uitgebuit
En ek het klaar weer getry om terug in te sluip
Maar die fokken bouncers wil my nie laat in nie
Hulle wil nie een fokken storie glo wat ek spin nie
Hulle tune my "buddy, moenie nou weer begin nie"
Maar in my kop het die vet meisie nog lank nie gesing nie
My lift is daar binne, so wat moet ek doen
Ek's te dronk vir opchat, maar ek try maar 'n move
Roses are red, Violets are blue
Baby, can I stick my penis inside your whoo-ooh
Sy gee my een stywe kyk, en een stywe klap
Sy slaat my met een hou uit, ek's heeltemal pap
Uitgepass op straat rond, ek kruip op my kop rond
Ek hoop net my tjommies gaan my fokken kon optel
Ponskop, babbelas, opgechat en uitgepass
Reisiger op tarmac, met my tekkies en my rugsak
Ponskop, babbelas, opgechat en uitgepass
Reisiger op tarmac, met my tekkies en my rugsak
Ek skrik wakker in die oggend as die son inskyn
Daar hang 'n suur reuk in my kamer, van energies en pyn
Ek gooi my voete van die bed af,
Sit my hande op my kop en bid vir (), dat my koppyn kan stop
Maar dit wil nie, ek try skree, maar ek kan nie gil
Ek krap rond, maar ek kry nie 'n koppyn pil nie
Dis 'n fokop, ek voel hoe () my heeltyd rondskop
Stop, stop my kop voel soos 'n bok-jol opskop
Ag fok dit, dis tyd om op te staan
Ek stap na die wasbak, ek kots op die kraan
Bloedbeloopde en vuil fokken hare
Ek lyk of ek al fokken drink vir fokken jare
Ek strompel af terug na my fokken kamer
Vloer vol leë bottels en my kerspak pajamas
Prop my earphones op en sit op 'n stoel
Want dis net musiek wat my beter laat voel
Kruip weg in die donker, niemand gaan my vang nie
Jack Parow bra, ek is nie bang nie
Kruip weg in die donker, niemand gaan my vang nie
Jack Parow bra, ek is nie bang nie



Авторы: Zander Tyler, Justin De Nobrega


Jack Parow - Jack Parow
Альбом Jack Parow
дата релиза
23-04-2010




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.