Jay - Halwe Beker текст песни

Текст песни Halwe Beker - Jay



Hier by jou, het ek alles wat my hart begeer en meer
Meer as net vir nou
En saam met jou
Tot die einde van die wêreld bly ek hier
Bly ek hier by jou
En hoe kan ek jou beskryf
Nie eers ′n digter sal die regte woorde kry
Dis wat jy doen aan my
Met jou arms om my lyf
Doen ek alles in my om jou te oortuig, dat daars net een vir my
Wat ek vir jou voel kan ek nie keer nie
Dis nie elke dag wat dit met my gebeur nie
Jy laat die lewe vir my sin maak
Jy laat elke oomblik voel asof dit saak maak
Dis hoe jy my raak
Wat ek vir jou voel sal nooit verdwyn nie
Wat okal gebeur kan ons nie skei nie
Want as alles om my stil raak
Is dit jy wat my halwe beker vol maak
Naby jou
Al sou die see se grootste golwe om ons breek
Aan jou bly ek getrou
Ek belowe jou
Al word die wêreld voor ons plat gevee
Ek sal my alles vir jou gee
En hoe kan ek jou beskryf
Nie eers 'n digter sal die regte woorde kry
Dis wat jy doen aan my
Met jou arms om my lyf
Doen ek alles in my om jou te oortuig dat daars net een vir my
Wat ek vir jou voel kan ek nie keer nie
Dis nie elke dag wat dit met my gebeur nie
Jy laat die lewe vir my sin maak
Jy laat elke oomblik voel asof dit saak maak
Dis hoe jy my raak
Wat ek vir jou voel sal nooit verdwyn nie
Wat okal gebeur kan ons nie skei nie
Want as alles om my stil raak
Is dit jy wat my halwe beker vol maak
En ek weet nie wat jy in my sien nie
Want al wonder jy soms, bly ek steeds verlief op jou
my hoe verdien ek jou



Авторы: christoph kotze


Jay - Dis Hoe Ons Rol
Альбом Dis Hoe Ons Rol
дата релиза
30-04-2013




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.