Jay - Waar Is Jy Nou текст песни

Текст песни Waar Is Jy Nou - Jay



Ek het nooit gedink dat
Dinge sou verkeerd gaan
Was daar net te veel tussen jou en my
En wat jy my geleer het
Moes ek maar geweet het
Want somtyds in ′n oogwink is als verby
Want ek klou nog aan jou vas
Elke uur van elke dag
Waar, waar is jy nou
Reik my hande uit na jou
Ek is so alleen sonder jou
Waar is jy nou
Kry my waar die winde waai
Kry my vir 'n laaste goodbye
Dis waar ek jou ontmoet het
Die eerste keer gesoen het
Ek kan nog onthou hoe perfek dit was
Dis asof ons twee een was
Ons harte aan mekaar vas
Saam het ons gedroom en ook saam gelag
Maar ek klou nog aan jou vas
Elke uur van elke dag
Waar, waar is jy nou
Ek reik my hande uit na jou
Ek is so alleen sonder jou
Waar is jy nou
Kry my waar die winde waai
Kry my vir ′n laaste goodbye
Hoe sou ek dit ooit kon raai
Dat liefde 'n mens kan verraai
Hoe 'n man dan goodbye
Waar, waar is jy nou
Ek reik my hande uit na jou
Ek is so alleen sonder jou
Waar is jy nou
Kry my waar die winde waai
Kry my vir ′n laaste goodbye
Ek reik my hande uit na jou
Kry my waar die winde waai
Ooh hoo hoo
Hoe ′n man dan goodbye



Авторы: ewald coleske


Jay - Dis Hoe Ons Rol
Альбом Dis Hoe Ons Rol
дата релиза
30-04-2013




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.