Jay - Superhero (Eden) текст песни

Текст песни Superhero (Eden) - Jay



Kan ek jou Superman
Batman
Ironman
Spiderman wees?
Ek sal jou oppas in die donker
En vir jou 'n hero wees.
Kan ek jou Superman
Batman
Ironman
Spiderman wees?
Ek sal die wêreld vir jou aanvat
En vir jou 'n hero wees.
Kan ek jou hero wees?
In al die stories wat jy lees?
En elke aand as jy gaan slaap
Is ek die een wat oor jou waak.
Al slaan die donderweer
Warrelwinde teen jou neer,
Sal die held hier binne my
Net soos 'n reus vir jou baklei.
Kan ek jou Superman
Batman
Ironman
Spiderman wees?
Ek sal jou oppas in die donker
En vir jou 'n hero wees.
Kan ek jou Superman
Batman
Ironman
Spiderman wees?
Ek sal die wêreld vir jou aanvat
En vir jou 'n hero wees.
Ek sal jou trane vang
Voor dit rol oor jou wang.
Want net een glimlag vir nou
Is al wat ek nodig het van jou
Ek sal dit weer en weer bewys,
Al word ons oud
Al word ons grys,
Want ek weet dit is net jy -
Dis jy wat 'n hero maak van my.
Kan ek jou Superman
Batman
Ironman
Spiderman wees?
Ek sal jou oppas in die donker
En vir jou 'n hero wees.
Kan ek jou Superman
Batman
Ironman
Spiderman wees?
Ek sal die wêreld vir jou aanvat
En vir jou 'n hero wees.
Ek's 'n man
Met 'n hart van staal
Wat jou nie sal laat gaan.
En vanaand
Is die aand wat ek jou vra:
Kan ek jou Superman
Batman
Ironman
Spiderman wees?
Ek sal jou oppas in die donker
En vir jou 'n hero wees.
Kan ek jou Superman
Batman
Ironman
Spiderman wees?
Ek sal die wêreld vir jou aanvat
En vir jou 'n hero wees.
Kan ek jou Superman
Batman
Ironman
Spiderman wees?
Ek sal jou oppas in die donker
En vir jou 'n hero wees.
Ek sal die wêreld vir jou aanvat
En vir jou 'n hero wees.



Авторы: Johan Vorster,, Christoph Kotze,, Ewald Coleske,


Jay - Dis Hoe Ons Rol
Альбом Dis Hoe Ons Rol
дата релиза
30-04-2013




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.