Текст песни




So elke dan en wan
Kom iemand oor jou pad en dan
Word tyd heel relatief
Word lief dalk weer verlief
So elke dan en wan
Kom iemand oor jou pad en dan
Word gedagtes gedeel
Want woorde is te veel
Elke oomblik saam met jou
Is daar so veel om te onthou
Word 'n nee 'n miskien
Word wat gesien is weer ontsien
In elke oogwink saam met jou
Is daar net hier en nou
Word als irrelevant
Hou jy my hart in jou hand
So dan en wan
Kom iemand oor jou pad en dan
Sal seisoene kom en gaan
Maar die passie sal bly staan
So elke dan en wan
Kom iemand oor jou pad en dan
Gaan die lyflikheid verby
Is dit net die omgee wat bly
In elke oomblik saam met jou
Is daar so veel om te onthou
Word 'n nee 'n miskien
Word wat gesien is weer ontsien
In elke oogwink saam met jou
Is daar net hier en nou
Word als irrelevant
Hou jy my hart in jou hand
So dan en wan
Sou ek die tyd kon laat stilstaan
Sal ek dan ten volle verstaan
Hoe ek voel
Wat ek voel
Elke oomblik saam met jou
Het so veel om te onthou
Word 'n nee 'n miskien
Word wat gesien is weer ontsien
In elke oogwink saam met jou
Is daar net hier en nou
Word als irrelevant
Hou jy my hart in jou hand
So dan en wan



Авторы: Karin Hougaard Copyright: Next Music Publishing



Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.
Загрузка
Загрузка