Текст песни




Ek klim op die trein na Amsterdam
My hart oorvol my hersens tam
Maar ek's nader aan jou
Nader aan jou
Ek klim op die trein na Bucharest
My koffers leeg oos, wes tuis is bes
Maar ek's nader aan jou
Nader aan jou nader aan jou
Draai ek my om en
Draai ek my terug
Is daar jy net maar jy!
En so klim ek op die trein
En klim ek op die trein
En klim ek op die trein
En klim ek op die trein
En klink ek op die trein
En klim ek op die trein
Klim ek
Op die trein
Ek klim ek op die trein
Na Veelverdriet
My hande leeg, my drome tot niet
Maar ek's nader aan jou
Nader aan jou
Dus klim ek op die trein
Na Grootverlang
My woorde op
Verewig vasgevang
Maar ek's nader aan jou
Nader aan jou
Hmmm nader aan jou
Draai ek my om en
Draai ek my terug
Is daar jy net maar jy!
En so klim ek op die trein
En klim ek op die trein
En klim ek op die trein
En klim ek op die trein
En klim ek op die trein
En klim ek op die trein
Klim ek
Op die trein
En so klim ek op die trein
'n wegholtrein
My nat
My glimlag skyn
Niks nader aan jou
Niks nader aan jou



Авторы: Karin Hougaard Copyright: Next Music Publishing



Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.
Загрузка
Загрузка