Liezel Pieters - Droë Riviere текст песни

Текст песни Droë Riviere - Liezel Pieters



Ons drome is verby
En ek het seer gekry
Ek huil jou baie nagte om oor jou
Huil jy oor my?
En waar is jy vandag?
'N Deel van my sal wag
Al sou my hart ook stil gaan staan
Gaan my liefde vir jou aan en aan
Tot alles vergaan
In jou hart se droë riviere het jou liefde opgedroog
En vergeet jy al die ure?
Die gety in my bly hoog
Met die sluise van my walle
Met die hemele daarbo
Sal jou hart se droë riviere weer laat oorloop as ons glo
Sal jou hart se droë riviere weer laat oorloop as ons glo
Tyd is net geleen
En my liefde baklei daarteen
Al sou ek als om my verloor
Sal ek diep in my jou stem kan hoor
Tot alles vergaan
In jou hart se droë riviere het jou liefde opgedroog
En vergeet jy al die ure?
Die gety in my bly hoog
Met die sluise van my walle
Met die hemele daarbo
Sal jou hart se droë riviere weer laat oorloop as ons glo
Sal jou hart se droë riviere weer laat oorloop as ons glo
In my hart is droë riviere
Het jou liefde opgedroog?
En vergeet jy al die ure?
Die gety in my bly hoog
Met die sluise van my walle
Met die hemele daarbo
Sal jou hart se droë riviere weer laat oorloop as ons glo
In jou hart se droë riviere het jou liefde opgedroog
En vergeet jy al die ure?
Die gety in my bly hoog
Met die sluise van my walle
Met die hemele daarbo
Sal jou hart se droë riviere weer laat oorloop as ons glo
Sal jou hart se droë riviere weer laat oorloop as ons glo



Авторы: Rudi Claase


Liezel Pieters - Sing My Hart Uit
Альбом Sing My Hart Uit
дата релиза
07-04-2017




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.