Текст песни
Kyk
hoe
sluit
die
son
die
hemel
oop
Kyk
hoe
wyk
die
nag,
voor
die
dag.
Kyk
hoe
word
die
see
in
goud
gedoop
Kyk
hoe
bloos
die
strand,
vol
van
hoop
Gedagtes
vat
my
soos
'n
kolk
wat
draai
Deur
die
newels
na
Victoriabaai.
Waar
die
branders
in
die
skuim
rond
waai
Styg
my
hart
tot
waar
die
seemeeu
draai.
Refrein
Ai
ai
ai
ai
ai
ai
ai
Ai
ek
wens
ek
was
nou
daar
-
Ai
ai
ai
ai
ai
ai
ai
Op
my
kliptroon
by
Victoriabaai
Daar
kan
ek
nog
soms
my
siel
oop
knoop;
Daar
verdwyn
die
nag
en
word
dit
dag.
Daar
kan
ek
my
kop
van
kommer
stroop
Op
my
rots,
my
troon,
vind
ek
hoop.
Refrein
x
2
Einde
1 Dis Julle Wat Die Wind / Daaroorkant Die Spruit / My Hartjie, My Liefie.
2 Vat Jou Goed En Trek Ferreira / Die Ou Kraalliedjie / Suikerbossie / Bobbejaan Klim Die Berg / We Are Marching To Pretoria / Vanaand Gaan Die Volkies Koring Sny / Sarie Marais
3 Die Gezoem Van Die Bye
4 Ou Karooland
5 Ek kyk graag so diep in jou oe
6 Jantjie
7 Liefling
8 Kiekies
9 Umfaan
10 Oktobermaand
11 Tussen Treine
12 Erika
13 Karolis
14 Skipskop
15 Kan 'n Man Dan Nie
16 Die Donkie
17 Hier Is 'n Mens
18 Trein Na Margate
19 Geelperskereën
20 Ou Ryperd
21 Ek Verlang Na Jou (met Anna Davel)
22 Klein Karoo
23 Magaliesburgse Aandlied
24 Aanstap Rooies
25 Sewe Sakke Sout
26 Trekliedjie
27 Mama, Ek Wil 'n Man Hé
28 Ruiter Van Die Windjie
29 Wenners
30 Hiers Ek Weer
31 Hier's Ek Weer
32 Tussen Jou En My
33 Lisa Se Klavier
34 Kruidjie-roer-my-nie
35 Psalm 23
36 Silver de Lange
37 Wil Jy Dans Karina
38 Victoriabaai
Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.