Текст песни
Pak
op,
pak
op
Sit
jou
goedjies
op
jou
kop
More
gaan
ons
weg,
Ver
van
hier
weg
Skipskop,
skipskop,
Wanneer
hou
die
dinge
op
Swaarkry
le
net
voor
Die
blou
berge
oor
Overberg
se
mens
Is
ek
gebore,
Op
die
plek
skipskop
Nes
my
pa
en
sy
pa
ook.
Hier
deur
die
duine,
loop
onse
spore
Hier
op
die
beach
Hier
langs
die
see
is
ek
gedoop
Maar
wat
ken
ek
anders
As
die
bloudam
se
branders
Die
wolke
en
die
winde
wat
hier
waai
Verkoop
jou
bootjie,
Pak
op
jou
goedjies
En
se
maar
so
long
skipskop,
Skipskop
se
goodbye
Linkerhand,
o
die
regterhand
Wat
se
kant
le
die
plek,
misverstand
Aseblief
meneer,
ag
se
tog
weer
Is
dit
die
pad
wat
ons
moet
more
vat
'N
stukkie
le
hier
en
'n
stukkie
le
daar
Die
stukkies
van
my
lewe
hulle
le
deurmekaar
Tel
op
tel
op
vir
shorty
en
vir
pop
Gaan
haal
vir
apie
en
hou
daai
kindjie
dop
Maar
wat
ken
ek
anders
As
die
blou
dam
se
branders
Die
wolke
en
die
winde
wat
hier
waai
Verkoop
jou
bootjie,
Pak
op
jou
goedjies,
Se
maar
so
long
skipskop
Skipskop
se
goodbye
Linkerhand,
o
die
regterhand
Wat
se
kant
le
die
plek,
misverstand
Aseblief
meneer,
ag
se
tog
weer
Is
dit
die
pad
wat
ons
moet
more
vat
'N
stukkie
le
hier
en
'n
stukkie
le
daar
Die
stukkies
van
my
lewe
hulle
le
deurmekaar
Tel
op
tel
op
vir
shorty
en
vir
pop
Gaan
haal
vir
apie
en
hou
daai
kindjie
dop
Se
maar
so
long
skipskop
Skipskop
se
goodbye
1 Ou Karooland
2 Die Gezoem Van Die Bye
3 Vat Jou Goed En Trek Ferreira / Die Ou Kraalliedjie / Suikerbossie / Bobbejaan Klim Die Berg / We Are Marching To Pretoria / Vanaand Gaan Die Volkies Koring Sny / Sarie Marais
4 Dis Julle Wat Die Wind / Daaroorkant Die Spruit / My Hartjie, My Liefie.
5 Ek kyk graag so diep in jou oe
6 Jantjie
7 Liefling
8 Kiekies
9 Umfaan
10 Oktobermaand
11 Tussen Treine
12 Erika
13 Karolis
14 Skipskop
15 Die Donkie
16 Hier Is 'n Mens
17 Trein Na Margate
18 Geelperskereën
19 Ou Ryperd
20 Ek Verlang Na Jou (met Anna Davel)
21 Magaliesburgse Aandlied
22 Mama, Ek Wil 'n Man Hé
23 Wenners
24 Hiers Ek Weer
25 Hier's Ek Weer
26 Tussen Jou En My
27 Lisa Se Klavier
28 Kruidjie-roer-my-nie
29 Silver de Lange
30 Victoriabaai
Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.