Piet Botha - Die Goue Strand текст песни

Текст песни Die Goue Strand - Piet Botha




Jy en ekke en jou Jassie
Daar by die goue strand
Jessica het 'n foto gevat
Maar aaai my skat
Jy moes tog weet
Hier kom die winter
Hier kom die reën
En die donkerman kom my haal
Want daar is skuld om te betaal



Авторы: Piet Botha,


Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.