Текст песни Interlude Vir Jimbo - Piet Botha
As
ek
in
die
holte
van
die
nag
Naby
die
bessiebome
kom
Dan
hoor
ek
die
mense
loop
onder
die
wind
Dis
die
dooies
van
eitsi
eibib
Wat
die
wet
van
die
bessiebome
gemaak
het
Die
sterk
man
word
gekies
Maar
die
sterk
man
moet
oppas
Want
as
die
reën
wegbly
En
die
groot
honger
kom
Dan
moet
die
kos
en
die
water
gedeel
word
Waar
is
die
jagters
van
die
ou
tyd
En
die
man
wat
die
groot
lied
kon
maak
Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.