Piet Botha - Moordenaarskaroo текст песни

Текст песни Moordenaarskaroo - Piet Botha




Daar in die moordenaarskaroo
Op 'n stasie sonder 'n naam
Daar sit die twee
Die blinde man
En die man wat wag
En die man wat wag
Vra die een vir die ander een
Hoe lank sit ons al hier?
Die ander een
My broer, eerlikwaar
Ek kan nie onthou
Iets gaan gebeur
Die blinde man wat sy kitaar
En hy ou swaer
Ons sal maar sien
Ons sal maar sien
Daar in die moordenaarskaroo
Waar die treine nie meer loop
Want daar is niks meer hoop
Daar sit die twee
Die blinde man
En die man wat wag



Авторы: Jacob Pieter Botha


Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.