Piet Botha - Die Middernagtrein текст песни

Текст песни Die Middernagtrein - Piet Botha




Hier gaan ons alweer
Op daai middernagtrein
Ek kry hom in Johannesburg
Dan kry ek jou
In Bloemfontein
Vertel my dan van al jou drome
Dan vertel ek jou
Van die hart van 'n vrou
Want daar's 'n donker rivier
Wat net aanhou loop en loop
Tot by die donker see
Daar's niks wat jy kan doen
Jy sal dit nooit verstaan
Jy sal dit nooit verstaan
Hier gaan ons alweer
Op daai middernagtrein
Kom ons in Beaufort-Wes
Daar het Gertjie verdwyn
Maar ek onthou al daai wonderlike aande
By die vuur
Toe vertel hy my
Van die hart van 'n vrou
Want daar's 'n donker rivier
Wat net aanhou loop en loop
Tot by die donker see
Daar's niks wat jy kan doen
Jy sal dit nooit verstaan
Jy sal dit nooit verstaan



Авторы: Jacob Pieter Botha


Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.