Riana Nel - Dit Beter Maak текст песни

Текст песни Dit Beter Maak - Riana Nel



Dis net te veel om te verstaan
Alles wat in my kop nou aangaan
Hul die lewe is nie so moeilik
Dis net elke oggend opstaan
Hoekom voel ek dan soos ek voel
Weet ek is soveel meer bedoel
En in die stilte skreeu ek harder
As wat almal aanneem
Hou net op
Kom aan en maak dit stop
As jy kon voel wat ek voel in my hart
Sou ons hierdie wêreld hemel op aarde maak
Daar is 'n antwoord op almal se vrae
En ek belowe ons kan dit beter maak
Ons kan dit beter maak
Ons kan dit beter maak
Ek weet jy dink soms ek is vreemd
Ek soek net plek vir al my stories
Te veel mense wat "pretend"
En niemand is eg in al hul stories
Ek soek iemand om na op te kyk
Want dan is dit ek en dit is 'n besluit
Dan ons staan ons reg die as ons almal net op kyk
Hou net op
Kom aan en maak dit stop
As jy kon voel wat ek voel in my hart
Sou ons hierdie wêreld hemel op aarde maak
Daar is 'n antwoord op almal se vrae
En ek belowe ons kan dit beter maak
Ons kan dit beter maak
Ons kan dit beter maak
Ek weet nie meer wat ek voor wag
Want almal wag vir my
So ek gee nie meer wat ek nie is
Die antwoord by my
As jy kon voel wat ek voel in my hart
Sou ons hierdie wêreld hemel op aarde maak
Daar is 'n antwoord op almal se vrae
En ek belowe ons kan dit beter maak
Ons kan dit beter maak
Ons kan dit beter maak



Авторы: Riana Nel


Riana Nel - Sterker
Альбом Sterker
дата релиза
03-07-2019




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.