Riana Nel feat. Francois van Coke - Alles Is Niks текст песни

Текст песни Alles Is Niks - Riana Nel , Francois van Coke



Alles is Niks
Ek voel veilig as dit stil is
Jy is die rede dat ek hier is
Jy weet die lewe maak seer
Stap by die deur uit en veg teen die
Vrees En ek wens ek was weer by die huis
Eks gelukkig, belowe
Ek is, maar jy weet hoe ek klink as ek werklik is
Ek belowe ek het als gegee en
Als probeer om te voel hoe dit voel
Net om te sien hoe ek myself verloor en besef dat
Alles is Niks
Ek voel veilig as dit stil is
Jy is die rede dat ek hier is
Jy weet die lewe maak seer
Alles is Niks
Dis te koud as jy alleen is
Dis net verkeerd as daar net een is
Jy weet die lewe maak seer
In die agtergrond sit ons en wag vir ñ oomblik
In die lig om te wys wie ons is
Ek het gesien en gekry wat ek wou en besef
Dat dit als vir die liefde is
Ek belowe ek het als gegee en
Als probeer om te voel hoe dit voel
Net om te sien hoe ek myself verloor en besef dat
Alles is Niks
Ek voel veilig as dit stil is
Jy is die rede dat ek hier is
Jy weet die lewe maak seer
Alles is Niks
Dis te koud as jy alleen is
Dis net verkeerd as daar net een is
Jy weet die lewe maak seer
Seerder as wat iemand dit ooit hoef te ervaar
En hoop jy word dit als gespaar
Ek hoop jy sien deur dit alles en weet wat is eintlik waar
Alles is Niks
Ek voel veilig as dit stil is
Jy is die rede dat ek hier is
Jy weet die lewe maak seer
Alles is Niks
Dis te koud as jy alleen is
Dis net verkeerd as daar net een is
Jy weet die lewe maak seer
(Alles is)
(Alles is)
Alles is Niks
Ek voel veilig as dit stil is
(As ek stil is)
Jy is die rede dat ek hier is
Jy weer die lewe maak seer
Alles is Niks
Dis te koud as jy alleen is
Dis net verkeerd as daar net een is
Jy weet die lewe maak seer
(Alles is)
(Alles is)
Alles is Niks
(Alles is Niks)
Ek voel veilig as dit stil is
Jy is die rede dat ek hier is
Jy weer die lewe maak seer



Авторы: Riana Nel


Riana Nel feat. Francois van Coke - Sterker
Альбом Sterker
дата релиза
03-07-2019



Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.