Riana Nel - Hou Die Hemel Oop текст песни

Текст песни Hou Die Hemel Oop - Riana Nel



Ek′s n sondaar, ek weet
Ek het baie Harte seer gemaak
En baie al gebreuk.
My gewete is gebrand.
Te veel keur gekies teen rede en verstand,
Maar ek is uitoorle ek het oor gegee aan wie ek is.
So hou die hemel oop vir as ek kom.
Eendag as di tyd vir my sou kom,
Dalk is dit nie nou,maar ek's gereed
Dalk is dit Vandag net die henuwee...
Net die Here weet.
Ek was verlore, Maar nou gevind...
En sonder di gewig haal ek asem soos n
Kind. Daar wys n vinger na wie ek was,
Maar ek het bitter gou geleer,
Ek is Witter as wit gewas.
Ek sien waar ek behoort n ewigheid van hoop en wie hy is...
So hou die hemel oop vir as ek kom
Eendag as die tyd vir my Sal kom
Dalk is dit nie nou maar ek′s gereed
Dalk is dit Vandag net die Here weet.
Net die Here weet.
Se my wat jy glo aan di einde,
Die waarheid is jou en myne.
Ons lewe eers di lug,
Di vrede wat my hart verloor, se my wat jy glo aan di einde...
Hou di hemel oop vir as ek kom
Eendag as die tyd vir my Sal kom
Dalk is dit ni nou maar ek's gereed
Dalk is dit Vandag net die Here weet.
Net di Here weet.



Авторы: Riana Nel


Riana Nel - Sterker
Альбом Sterker
дата релиза
03-07-2019




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.