Riana Nel - Niemand текст песни

Текст песни Niemand - Riana Nel



Ek wou wag
Vir die een
Wat my wêreld sou verander
En my sou kom heer
Jy was nie
Wat ek sou dink nie
Jy was beter as my drome
Jy′t dit omgekeer
Jy's my einde
En ek′s jou begin
Jy't geweet hoe om my te ontgin
Want niemand sal my ooit verstaan soos wat jy my verstaan
My emosies, my hart en die feit dat jy wag
Hoe om alles te sodat ek sal bly weet
Dis nie aldag wat iemand jou hart kan ontleed
Sluit die deur
Almal sag
Moenie lag en maak geraas
En ons moet saggies praat
Ek kry koud, so
Hou my vas
Dit raak warm in jou arms
Sit die ligte af
Dis die middle van die aand langs jou
Waar ons die stukkies van die legkaart bou
Want niemand sal my ooit verstaan soos wat jy my verstaan
My emosies, my hart en die feit dat jy wag
Hoe om alles te sodat ek sal bly weet
Dis nie aldag wat iemand jou hart kan ontleed
Jy weet jy is soos geen ander
En sal nooit verander
Weet presies wie jy is en wie jy vir my moet wees
Jy weet ek is van my kop af
Maar selfs in my op en af
Bly jy 'n rots waarop ek veilig kan staan
Niemand sal my ooit verstaan soos wat jy my verstaan
My emosies, my hart en die feit dat jy wag
Hoe om alles te sodat ek sal bly weet
Dis nie aldag wat iemand jou hart kan ontleed
Want niemand sal my ooit verstaan soos wat jy my verstaan
My emosies, my hart en die feit dat jy wag
Hoe om alles te sodat ek sal bly weet
Dis nie aldag wat iemand jou hart kan ontleed



Авторы: Gregor Meyle


Riana Nel - Sterker
Альбом Sterker
дата релиза
03-07-2019




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.