Nicholis Louw - Lekker Girl Lyrics

Lyrics Lekker Girl - Nicholis Louw



Lekker girl - Lekker girl
Lekker girl - Lekker girl
Wag, wag, wag bietjie-bietjie, kom ons luister eers 'n liedjie
En dan neem ons nog 'n kiekie op jou kamera voor ons ry
Roete 55, dis seker waar hy eindig
Maar ek weet hy maak jou myne as die maan hom vang
Ek soen jou sag, dis vroegerig
Maar ekke kan nie langer wag vir jou
Jy is 'n lekker girl, hier ry ek so lekker nou
En ons gaan lekker, lekker kuier, want ek hou van jou
Lekker girl, hier ry ek so lekker nou
Ek gaan jou lekker, lekker warm hou, want ek is so verlief op jou
Ek, ek, ek vat jou sommer, sommer, om jou middel
Moenie kommer, ek wil net vir jou bewonder waar jy voor my staan
Whoa, trek jy nou jou moue, is dit ek of net die koue
Wat jou hande so laat klou hier teen my agterblad
Ek soen jou sag, dis vroegerig
Maar ekke kan nie langer wag vir jou
Jy is 'n lekker girl, hier ry ek so lekker nou
En ons gaan lekker, lekker kuier, want ek hou van jou
Lekker girl, hier ry ek so lekker nou
Ek gaan jou lekker, lekker warm hou, want ek is so verlief op jou
Ek gaan jou lekker, lekker warm hou, want ek is heel verlief op jou
Bietjie, bietjie skaam,
Want die drie susters en die maan kyk op ons af
Maar ek staar saam met hulle dieper in jou
Jy kan nie stry, jy is 'n lekker girl, hier ry ek so lekker nou
En ons gaan lekker, lekker kuier, want ek hou van jou
Lekker girl, hier ry ek so lekker nou
Ek gaan jou lekker, lekker warm hou, want ek is so verlief op jou
Jy is 'n lekker girl, hier ry ek so lekker nou
En ons gaan lekker, lekker kuier, want ek hou van jou
Lekker girl, hier ry ek so lekker nou
Ek gaan jou lekker, lekker warm hou, want ek is so verlief op jou



Writer(s): Johan Oberholzer


Nicholis Louw - Grootste Treffers So Ver
Album Grootste Treffers So Ver
date of release
07-03-2014




Attention! Feel free to leave feedback.