Nicholis Louw - Voel die Energie Lyrics

Lyrics Voel die Energie - Nicholis Louw



Dit kom al nader
Kom deur my are
Die adrenalien voel wild binne my hier
My hande sweet
Want almal weet
Dat jy myne is en dat ek kom om jou te kry
Voel die energie
Voel die energie wat binne brand
Ek soek n rede
Begin te bewe
Maak die wildste tier weer wakker binne my
Ek voel die hartklop
En skree dit hardop
Dat jy myne is en dat ek kom om jou te kry
Voel die energie
Voel die energie wat binne brand
Voel die energie
Voel die energie
Voel die energie wat binne brand
Voel die energie
X



Writer(s): Don Kelly, Marc Brendon, Nicholis Louw, Sean Butler


Nicholis Louw - Grootste Treffers So Ver
Album Grootste Treffers So Ver
date of release
07-03-2014




Attention! Feel free to leave feedback.