Lyrics Draadloos Dae - Adam Tas
Die
son
gooi
miracles
in
die
vaal
ou
Karoo
My
pa
draai
die
Blaupunkt
sy
volume
to
bo
En
ons
luister
vir
Elvis
Oom
Ge
en
Koos
Doep
En
die
ou
bruin
Audi
vreet
die
myle
stuk
vir
stuk
op
In
die
klipkerk
se
skadu
op
Graaf-Reinett
Is
die
bruin
kar
se
tank
vol
en
die
drywer
mik
regs
Om
na
die
verkwikking
weer
rigting
te
kry
En
die
windpomp
waai
vir
my
as
ons
verby
ry
En
onthou
jy
nog
die
draadloos
dae
Van
storietyd
op
stembamba
(?)
En
my
oupa
wat
tussen
die
stasies
wonder
Wat
die
hel
doen
André
Stander
En
onthou
jy
nog
die
draadloos
dae
Met
ouma
wat
so
biddend
vra
Sal
die
weerman
ons
van
die
reën
kom
vertel
Wat
sy
op
haar
knië
bly
bestel
Wat
sy
op
haar
knië
bly
bestel
En
sometimes
verlang
ek
naar
die
ou
Karoo
plaas
Met
sy
wilgerboom
sunsets
en
die
draadloos
wat
blaas
Ja
die
emoties
voel
soos
'n
duisend
jaar
terug
Maar
Koos
Doep
se
woorde
hang
vir
altyd
in
die
lug
En
'n
glimlag
lê
diep
in
die
lyne
om
sy
oë
Van
'n
man
wat
net
in
die
Bybel
en
die
twee
uur
nuus
glo
En
'n
kort
ronde
tannie
wat
agter
hom
staan
Met
een
vaatdoek
en
'n
vliëplak
sal
sy
self
die
droogte
verjaag
1 Want Jy is Boer
2 Draadloos Dae
3 Reën
4 Karkas van haar Valentine
5 Goodbye Kelly
6 Frikkie en die Engel
7 Plaas genaamd Afrika
8 Happy nuwe Jaar
9 Rus en Vrede
10 Jantjie Koggelman
11 Ligtoring Man (with Carlé Van Deventer)
12 Jonk en Vry
13 Sweet Rock & Roll
14 Tyd om te Roes
15 Toe Maak Ons Vader 'n Boer
Attention! Feel free to leave feedback.