Adam Tas - Goodbye Kelly Lyrics

Lyrics Goodbye Kelly - Adam Tas



Goodbye Kelly, geniet die helfte van mij goed
Ja met my diepsee boot en my motorfiets
En die view van die strandhuis se stoep
Goodbye Kelly en daai Blêrrie prokureur
Ja met my jetski en nintendo wii
En 'n bakkie wat aan die bank behoort
Goodbye Kelly
Sy't van die eerste dag net by die huis wou sit
Haar haels gedoen en haar neusie gewip
En ek het nooit eers haar bikini wax gesien nie
Sy't my kredietkaart gevat en skoene loop koop
Haar ma genooi na ons wittebrood
En vier dominee belowe ek sal die week ophou rook
Sy't haar neusie laat doen en haar magie verplat
Sy het met botox lippies die pad gevat
En al wat ek oor het is 'n troufoto van my, haar en haar ma
Sy het haar gesig gemake-up tot dit spierwit was
Haar leuens gepolish tot dit globaar was
En natuurlyk was dit net Gucci wat die mooiste was
Sy't loop tennis speel by die buiteklub
Daar het bloed geloop toe ek haar instructor klap
Want Kelly kon na 'n jaar nog nie tennis speel nie



Writer(s): Tas Adam


Adam Tas - Want Jy is Boer
Album Want Jy is Boer
date of release
16-05-2014




Attention! Feel free to leave feedback.