Lyrics Aan Die Einde Van Die Reenboog - Anneli van Rooyen
Waar's
die
son
van
jou
lag?
Waar's
die
blink
van
jou
oë?
Waar
is
die
jy,
waarin
ek
kon
glo?
Waar's
die
pols
van
jou
hart,
en
die
gee
van
jou
hand?
Waar
het
ek
jou
verloor?
Aan
die
einde
van
die
reënboog.
Reg
geklee
in
geel
en
blou.
Vol
geheime
is
sy
goud
pot.
Met
waarheid
oor
my
en
oor
jou.
Aan
die
einde
van
die
reënboog.
Reg
geklee
in
geel
en
blou.
Vol
geheime
is
sy
goud
pot.
Met
waarheid
oor
my,
oor
jou.
Waar's
die
vors,
van
jou
staan?
Waar's
die
knik,
van
jou
ja?
Waar's
die
droom,
wat
vergete
wag?
Hoe
verstaan
mens
alleen,
al
die
seer,
die
vervreem?
Waar
het
ek
jou
verloor?
Aan
die
einde
van
die
reënboog.
Reg
geklee
in
geel
en
blou.
Vol
geheime
is
sy
goud
pot.
Met
waarheid
oor
my
en
oor
jou.
Aan
die
einde
van
die
reënboog.
Reg
geklee
in
geel
en
blou.
Vol
geheime
is
sy
goud
pot.
Met
waarheid
oor
my
oor
jou.
1 Ek Lewe
2 Seemeeu
3 Bitter Bessie Dagbreek
4 Ek Wil Jou Ken
5 Ek Mis Jou So
6 Rooi Kitaar
7 Sewe Sakke Sout
8 Eerste Liefde
9 Aan Die Einde Van Die Reenboog
10 Soos Ou Vriende
11 Icarus
12 Daar's Musiek
13 Luister Na Die Wind
14 Halleluja
15 Seënbede
16 Oorwinningslied
17 Un Jour, Un Enfant
18 Ek Kan Droom Van My Sonskip
19 Ek Glo
20 Vaandel Van My Drome
Attention! Feel free to leave feedback.