Lyrics Die Gang - Laurika Rauch
                                                In 
                                                die 
                                                donker 
                                                gang 
                                                is 
                                                'n 
                                                lig 
                                                wat 
                                                skyn
 
                                    
                                
                                                Maar 
                                                die 
                                                vlam 
                                                is 
                                                delikaat 
                                                en 
                                                fyn
 
                                    
                                
                                                En 
                                                ek 
                                                het 
                                                verlang 
                                                na 
                                                die 
                                                lentetyd
 
                                    
                                
                                                Op 
                                                my 
                                                oom 
                                                se 
                                                plaas 
                                                sonder 
                                                elektrisiteit
 
                                    
                                
                                                My 
                                                tannie 
                                                sê 
                                                my 
                                                kind, 
                                                my 
                                                kind
 
                                    
                                
                                                Die 
                                                liefde 
                                                en 
                                                die 
                                                motte 
                                                is 
                                                blind
 
                                    
                                
                                                Vanmelee 
                                                se 
                                                dae 
                                                in 
                                                die 
                                                lentetyd
 
                                    
                                
                                                Was 
                                                daar 
                                                wel, 
                                                ja 
                                                wel 
                                                'n 
                                                bietjie 
                                                elektrisiteit
 
                                    
                                
                                                Diep 
                                                in 
                                                die 
                                                donker 
                                                gang 
                                                het 
                                                ek 
                                                na 
                                                iets 
                                                verlang
 
                                    
                                
                                                Ek 
                                                het 
                                                die 
                                                wind 
                                                hoor 
                                                sing, 
                                                lente 
                                                sal 
                                                liefde 
                                                bring
 
                                    
                                
                                                Ek 
                                                het 
                                                die 
                                                dag 
                                                hoor 
                                                kwyn, 
                                                dis 
                                                net 
                                                die 
                                                son 
                                                wat 
                                                nou 
                                                verdwyn
 
                                    
                                
                                                En 
                                                soos 
                                                die 
                                                aarde 
                                                draai, 
                                                sal 
                                                'n 
                                                haan 
                                                weer 
                                                kraai
 
                                    
                                
                                                In 
                                                die 
                                                donker 
                                                gang 
                                                is 
                                                'n 
                                                skildery
 
                                    
                                
                                                Van 
                                                De 
                                                Wet, 
                                                Cronjé' 
                                                en 
                                                De 
                                                la 
                                                Rey
 
                                    
                                
                                                En 
                                                die 
                                                perde 
                                                se 
                                                oë 
                                                het 
                                                moeg 
                                                gelyk
 
                                    
                                
                                                Want 
                                                die 
                                                strewe 
                                                na 
                                                vrede 
                                                is 
                                                'n 
                                                eindelose 
                                                stryd
 
                                    
                                
                                                Laat 
                                                een 
                                                aand 
                                                word 
                                                die 
                                                nag 
                                                soos 
                                                dag
 
                                    
                                
                                                Soos 
                                                die 
                                                storm 
                                                bars 
                                                met 
                                                al 
                                                sy 
                                                krag
 
                                    
                                
                                                En 
                                                ek 
                                                het 
                                                in 
                                                die 
                                                gang 
                                                weggekruip
 
                                    
                                
                                                Want 
                                                ek 
                                                was 
                                                so 
                                                bang 
                                                vir 
                                                die 
                                                elektrisiteit
 
                                    
                                
                                                Diep 
                                                in 
                                                die 
                                                donker 
                                                gang 
                                                het 
                                                ek 
                                                na 
                                                iets 
                                                verlang
 
                                    
                                
                                                Ek 
                                                het 
                                                die 
                                                wind 
                                                hoor 
                                                sing, 
                                                lente 
                                                sal 
                                                liefde 
                                                bring
 
                                    
                                
                                                Ek 
                                                het 
                                                die 
                                                dag 
                                                hoor 
                                                kwyn, 
                                                dis 
                                                net 
                                                die 
                                                son 
                                                wat 
                                                nou 
                                                verdwyn
 
                                    
                                
                                                En 
                                                soos 
                                                die 
                                                aarde 
                                                draai, 
                                                sal 
                                                'n 
                                                haan 
                                                weer 
                                                kraai
 
                                    
                                
                                                In 
                                                die 
                                                donker 
                                                gang 
                                                word 
                                                die 
                                                vlam 
                                                weerkaats
 
                                    
                                
                                                In 
                                                die 
                                                prente 
                                                waar 
                                                die 
                                                skadu's 
                                                dans
 
                                    
                                
                                                Maar 
                                                die 
                                                vlam 
                                                is 
                                                delikaat 
                                                en 
                                                fyn
 
                                    
                                
                                                En 
                                                dit 
                                                kan 
                                                soos 
                                                'n 
                                                dief 
                                                in 
                                                die 
                                                donker 
                                                nag 
                                                verdwyn
 
                                    
                                
                                                Diep 
                                                in 
                                                die 
                                                donker 
                                                gang 
                                                het 
                                                ek 
                                                na 
                                                iets 
                                                verlang
 
                                    
                                
                                                Ek 
                                                het 
                                                die 
                                                wind 
                                                hoor 
                                                sing, 
                                                lente 
                                                sal 
                                                liefde 
                                                bring
 
                                    
                                
                                                Ek 
                                                het 
                                                die 
                                                dag 
                                                hoor 
                                                kwyn, 
                                                dis 
                                                net 
                                                die 
                                                son 
                                                wat 
                                                nou 
                                                verdwyn
 
                                    
                                
                                                En 
                                                soos 
                                                die 
                                                aarde 
                                                draai, 
                                                sal 
                                                'n 
                                                haan 
                                                weer 
                                                kraai
 
                                    
                                 
                            1 Op Blouberg Se Strand
2 Toemaar Die Donker Man
3 Jy Is Te Dierbaar
4 Stille Waters
5 Die Nostalgie
6 Vergeet Om My Te Vergeet / Onthou Om Te Onthou
7 Vir 'N Pepermossie (Voortaan Sal Ek Winterskemer Vleilangs Loop)
8 Blou
9 O So Sentimenteel
10 Kinders Van Die Wind
11 Kyk Hoe Glinster Die Maan
12 The Old Folks
13 Stuur Groete Aan Mannetjies Roux - Pt. 2
14 Die Gang
15 Dry Land
16 Hot Gates
Attention! Feel free to leave feedback.
                 
                                                         
                                                         
                                                         
                                                         
                                                        