Nicholis Louw - Ek Is Lus Vir Jou paroles de chanson

paroles de chanson Ek Is Lus Vir Jou - Nicholis Louw



Jy ken al my lyntjies klaar
Jy sing al my songs so saam
Kom staan hier voor my en dans
Dan wys jy vir my wie's baas
Jy weet wat ek wil
En jy doen dit as ek so
So gee nou jou als vir my
En kyk of jy my kan kry
Want ek is lus so lus
Om dit alles net vir jou te doen
Want ek is lus so lus
Om jou lippe en jou wang te soen
Ek is lus vir jou om net aan te hou
En te sien hoe jy van my ook hou
Want ek is lus so lus vir jou
my wat jy wil doen
Is ons okay vir 'n soen
my wat jy wil
Laat dit diep in my hart kom
Ek wil dit van jou af hoor
Ek sal jou volg stap voor
Wys maar die pad vir my
Dit voel of jy my verlei



Writer(s): Brendon Marc, Kelly Don, Louw Nicholis


Nicholis Louw - Vergeet en Vergewe
Album Vergeet en Vergewe
date de sortie
07-03-2014




Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.