Nicholis Louw - Speel Jy My, Speel Ek Jou? paroles de chanson

paroles de chanson Speel Jy My, Speel Ek Jou? - Nicholis Louw



Speel jy my speel ek jou
Los my hand vat dit nou
Kom ons speel met die reëls
Kom ons breek een nou
Die geheim is die game
Vir hoe lank kan jy dit hou
Jy sit my aan
Wys my met jou waar ek moet gaan
Jy doen dit weer
Jy wys my als wat ek moet leer
Probeer weer
Gee jy op of gaan jy my nog iets leer
Voel jy reg vir my wie gaan wie onderkry
Soek jy vir my
Soek jy my of wil jy my net verlei
Jy maak my mal
As jy so voel en in my arms val
Kom oor die lyn
Waar ek stop of gaan jy net verdwyn
Voel jy reg vir my wie gaan wie onderkry



Writer(s): Michael Kunzi, Stefan Zauner


Nicholis Louw - Vergeet en Vergewe
Album Vergeet en Vergewe
date de sortie
07-03-2014




Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.