David Kramer - Lenie Lenie текст песни

Текст песни Lenie Lenie - David Kramer



O Lenie Lenie jou liefde
Dit trek my nes n tou
Kom nou kom nou kom nou Lenie
Ek wil jou vas hou
Ek wil jou vas hou
Jou kleertjies en jou houding
Is so reg na my sin
Weet jy weet jy weet jy Lenie
Hoe ek jou bemin
Hoe ek jou bemin
Drie kelkies wyne
Dan hy jy is syne
Daar's soet wyn en daar's suur wyn Lenie
Ag proe tog aan myne
Oo proe tog aan myne
Musiek
Oo Lenie, Lenie jou liefde
Maak laat my Hart gaat staan
Kyk hoe rol my trane Lenie
Nes water van n kraan
Nes water van n kraan
O Lenie Lenie hier sit ekke nou
My kop so tussen my kniee
Lenie Lenie net jy kan
My trane weg vee
My trane weg vee
Drie kelkies wyne
Dan hy jy is syne
Daar's soet wyn en daar's suur wyn Lenie
Ag proe tog aan myne
Oo proe tog aan myne
Musiek
Oo Lenie Lenie jou liefde
Dit trek my nes n tou
Kom nou kom nou kom nou
Kom nou Lenie
Ek wil jou vas hou
Ek wil jou vas hou
Musiek



Авторы: David Kramer


David Kramer - Hanepootpad
Альбом Hanepootpad
дата релиза
27-06-1983




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.