David Kramer - So Long Skipskop текст песни

Текст песни So Long Skipskop - David Kramer



Pak op, pak op
Sit jou goedjies op jou kop
More gaan ons weg
Ver van hier weg
Skipskop skipskop
Wanneer hou die dinge op
Swaarkry le net voor
Die blou berge oor
Overberg se mens
Isse ek gebore
Op die plek skipskop
Nes my pa en sy pa ook
Hier deurie duine, loop onse spore
Hier op die beach hier langs die see is ek gedoop
Maar wat ken ek anders
As die bloudam se branders
Die wolke en die winde wat hier waai
Maar verkoop jou bootjie, pak op jou goedjies
En maar so long skipskop, skipskop goodbye
Linkerhand, o die regterhand
Wat se kant die plekke, misverstand
'Seblief meneer, ag se tog weer
Is dit die pad wat ons moet more vat
'N stukkie le hier en 'n stukkie le daar
Stukkies van my lewe hulle deurmekaar
Tel op tel op vir Shorty en vir Pop
Gaan haal vir Apie en hou daai kindjie dop
Maar wat ken ek anders
As die blou dam se branders
Die wolke en die winde wat hier waai
Pakop jou bootjie pakop jou goedjies
maar so long skipskop skipskop goodbye
maar so long skipskop skipskop goodbye



Авторы: David Kramer


David Kramer - Klassic Kramer
Альбом Klassic Kramer
дата релиза
30-06-1996




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.