David Kramer - Montagu текст песни

Текст песни Montagu - David Kramer



Montagu-u-u-u-u
Ek drink jou muskadel
Ek sit hier op my rusbank, my voete op die springbokvel
Die klein Karoo-o-o-o
Of 'n Kannaland
Die son steek die Langeberge aan die brand
Nou vi' my, nou wie is u?
'N Hofmeyer van Montagu
Getrou met van Deventer van Barrydale
Ek ken jou pa se tante op Bonnievale
Ja, sy was la Grange, van Ladysmith
Rossouw het sy getroud, ja nou verstaan ek dit
Kafeetjie op die hoekie, het 'n rooi sinkdak
En die mure is vol advertensies geplak
Drink 'n Coke-Cola, rook springbok tabak
En buite in die son, 'n slapende brak ...
Die Kogmanskloof, die Outiniquas
Wit die sneeu op die Tradouxpas
So krom soos 'n nekkie van 'n kalbaspyp
En stadig word die Brandewyn, druiwe ...
Montagu-u-u-u-u
Ek drink jou muskadel
Ek sit hier op my rusbank, my voete op die zebravel
Die klein Karoo-o-o-o
Of 'n Kannaland
Die son steek die Langeberge aan die brand



Авторы: David Kramer


David Kramer - Alles Vannie Beste
Альбом Alles Vannie Beste
дата релиза
15-02-1996




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.