David Kramer - Volstruis Foxtrot - перевод текста песни на английский

Текст и перевод песни David Kramer - Volstruis Foxtrot




Volstruis Foxtrot
Volstruis Foxtrot
Gistraand toe ek ga' slaap, toe kry ek 'n hongerlus
Oh my darling, last night as I was sleeping, I got a wicked craving
Toe eet ek 'n stukkie droë wors, en 'n bord vol ingelegde vis
I gobbled up some biltong, and pickled fish, a whole platter
En 'n twee blikkies bier, appelkose en beskuit
Two whole cans of beer, and some biscuits with apricots
Toe ga' ek wee' en drome droom, so uit die bose uit
Then I went back to bed and drifted off to sleep, feeling satisfied
Ek droom da' speel 'n Hopetown plaat, op die stoof uit my kombuis
In my dreams, a Hopetown record played from my kitchen stove
En ek dans in my pajamas, met 'n pragtige volstruis
And I danced in my pyjamas, with a beautiful ostrich
Ons dans 'n foxtrot, ons dans die Cha-Cha-Cha
We danced the foxtrot, and the Cha-Cha-Cha
Met die Bosonova, dan raak ons deurme'ka'
The Bossa Nova, got us in a muddle
En met die walsie ga' dit beter, ma' sy trap nog op my veters
The waltz was better, but she still trod on my laces
Met die tiekie-draai het ons la't waai, dit sal ek jou verseker
The tiekie-draai was a whirl, I tell you my love
Sy sy's met vakansie, sy's dol oor dans en fliek
She told me, "I'm on holiday, I love movies and dancing"
En op Oudshoorn het sy 'n haarsalon, met die naam "Bootý Boetiek"
And in Oudtshoorn, she owns a hair salon, called "Booty Boutique"
En al wil ek nie da' kom kuier nie, dan ontmoet ek die hele gesin
Even if I don't want to visit, I'll get to meet her whole family
En die beste orkes in die hele Suid-Wes, speel op die Holiday Inn
And the best orchestra in the whole of the South-West, plays at the Holiday Inn
Ons dans 'n foxtrot, ons dans die Cha-Cha-Cha
We danced the foxtrot, and the Cha-Cha-Cha
Met die Bosonova, dan raak ons deurme'ka'
The Bossa Nova, got us in a muddle
En met die walsie ga' dit beter, ma' sy trap nog op my veters
The waltz was better, but she still trod on my laces
Met die tiekie-draai het ons la't waai, dit sal ek jou verseker
The tiekie-draai was a whirl, I tell you darling
En ek vat ha' om ha' nekkie,
I put my arms around her neck,
'N nek is nes 'n nekkie,
A neck is like a scarf,
Sy "moenie-moenie", ek soen ha' op ha' bekkie
She said "no-no", and I kissed her on the lips
Ek vat ha' aan ha' vlerkie, dit wil nie werk nie
I grabbed her by the wing, it didn't work
Sy gee vir my 'n skop, wil jy vry ou pop ...
She gave me a kick, you cheeky old bugger...
Toe dans ons op die tafel, ja, die party word nog rowwer
Then we danced on the table, the party was getting wild
Ma' vanoggend toe ek wakker skrik, dans ek met 'n verestoffer
But when I woke up this morning, I was dancing with a dustbin
Ons dans 'n foxtrot, ons dans die Cha-Cha-Cha
We danced the foxtrot, and the Cha-Cha-Cha
Met die Bosonova, dan raak ons deurme'ka'
The Bossa Nova, got us in a muddle
En met die walsie ga' dit beter, ma' sy trap nog op my veters
The waltz was better, but she still trod on my laces
Met die tiekie-draai het ons la't waai, dit sal ek jou verseker
The tiekie-draai was a whirl, I tell you darling
Ons dans 'n foxtrot, ons dans die Cha-Cha-Cha
We danced the foxtrot, and the Cha-Cha-Cha
Met die Bosonova, dan raak ons deurme'ka'
The Bossa Nova, got us in a muddle
En met die walsie ga' dit beter, ma' sy trap nog op my veters
The waltz was better, but she still trod on my laces
Met die tiekie-draai het ons la't waai, dit sal ek jou verseker ...
The tiekie-draai was a whirl, I assure you darling...





Авторы: David Kramer


Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.