Jack Parow - My Koningkryk текст песни

Текст песни My Koningkryk - Jack Parow



Yay oh eh he oh
Yay oh eh he oh
Joh
Joh
Ek kom van 'n land waar die son nooit sak nie
Waar ek bar toe stap in my shorts en my plakkies
Happy go luck is glad nie te kak nie
En dis nooit te vroeg om 'n biertjie te knack nie
Dankie
Wats daai funky
Klanky
Sit op my stoep bra puff daar aantjie (?)
Wag met 'n langtjie
Afrika bra ons move in slow-mo
Hier met die good vibes
You are never alone no
Stick with the crew man
Never have foamo
Oh no
Wats 'n bunny chow buddy
No no bunny
Half flow curry
Bra don't worry
You wanna feel better?
Medicine man make your tit grow brigger
Klomp goeie tye
Dalk klein bietjie crime
Maar ons rol dik rustig op African time
Yay oh eh he oh
Great great great in my koningkryk
Yay oh eh he oh
Kom van ver en wyd na my koningkryk
Yay oh eh he oh
Daars net goeie tye in my koningkryk
Yay oh eh he oh
So kom span 'n bietjie uit in my koningkryk
Oppi, Daisy, Kunste Fees
No matter waar jy gaan
Hier is die meeste gees
Oop soos die vlaktes
Prop vol ideas
Waar 'n traffic light ook 'n robot kan wees
Melktert, Vetkoek, Sister se suur
Lay bays, Car guards, dan 'n bietjie bier
The gods must be crazy
Spies en plesier
They must be joking
SWART KAT is hier
Wats dis mos lekker
Want dis lekker
Hier is mos die beste plekke
Checker
Die bra met die lekker tette
Dis eke
Embrace my African ways
Die ou met die snor en 'n boek vol base (?)
Oorals waar ek gaan mis ek altyd die huis
Maar as ek travel in my land voel ek altyd tuis
So whether jy like van fokol van less (?)
Noord oos suid wes
Tuis bly bes
Yay oh eh he oh
Great great great in my koningkryk
Yay oh eh he oh
Kom van ver en wyd na my koningkryk
Yay oh eh he oh
Daars net goeie tye in my koningkryk
Yay oh eh he oh
So kom span 'n bietjie uit in my koningkryk
Yay oh eh he oh
Great great great in my koningkryk
Yay oh eh he oh
Kom van ver en wyd na my koningkryk
Yay oh eh he oh
Daars net goeie tye in my koningkryk
Yay oh eh he oh
So kom span 'n bietjie uit in my koningkryk



Авторы: Zander Tyler, Fred Van Den Hartog, Jacobus Geldenhuys


Jack Parow - Afrika 4 Beginners
Альбом Afrika 4 Beginners
дата релиза
10-11-2017




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.