Jack Parow - Bang Babbelas текст песни

Текст песни Bang Babbelas - Jack Parow



Yoh
Jou vanoggend voel ek weer asof iemand heeltyd op my case is
Probeer gisteraand onthou, maar daar's teveel blank spaces
Elke keer as die foon lui, dink ek dat dit iets incredible groot is
Soos maybe gaan iemand my tune dat my hond nou-net dood is
Want hierdie bang babbelas maak my weer fokken angs bevange
Nou sit ek op die bank, scarred for life met natgeswete hande
Dit voel asof my brein my lyf weer gisteraand verlaat het
Kry krampe soos ek die kak onthou, weer gisteraand gepraat het
Ooh goeie fok, dis net so fokken ongelooflik diep embarrassing
Gaan ek ooit die einde daarvan hoor as ek my fokken pelle sien
So dis die probleem met jonk en dronk en dom wees in die stad
Want ek het gisteraand by die huis gekom en gekak op die mat
Kyk ek's so jammer ek weet nie wat het ek gefokken dink nie
Nou sweer ek hoog en laag dat ek gaan nooit weer fokken drink nie
Okay of like definitief nie weer vir die res van die dag nie
Maar ek kan nie promise wat gebeur as die son later sak nie
Want ek's vanoggend weer bang babbelas
Dis omdat ek gisteraand weer way te warm was
Ek's altyd halfpad tussen chilled en angs bevange
Raak wakker kaalgat op onbekende banke
Yoh, ek's vanoggend weer bang babbelas
Dis omdat ek gisteraand weer way te warm was
Ek's altyd halfpad tussen chilled en angs bevange
Raak wakker kaalgat op onbekende banke
Ek's like, oh no, iemand was my skoon met fokken Omo
Ek voel of ek plat getackle is deur Jono fokken Lomo
Of maybe meer like Butch James of Bismark du Plessis
Ek wens ek kon 'n babbelas wegvat met 'n fokken Super C
But I'm starting to say my friend, uhm, no such fokken luck
As jy gesuip het soos ek gisteraand voel jy vandag maar lekker kak
But you can't roll with the big dogs as jy wil rond pis soos 'n puppy
En hoe wil jy swem tussen die haaie as jy die size is van 'n guppy
Nou kruip ek weg onder die komberse en try snakes on a plane kyk
Maar dit voel asof daar fokken snakes wil uitklim by jou brein uit
So mayday, vinnig poppie, gooi 'n tjoppie op die vuur
En gee my 'n handvol Mybulen pille en 'n yskoue fokken bier
En soos hulle mos die wet van Transvaal is kak en betaal
En die tax moet net sy fokken rente vandag definetief kom haal
So nou sit ek maar rustig hier rond en wag weer dat die fokken son sak
Want die enigste remedie vir die kak is as pappa nog 'n dop slat
Jong, ek's vanoggend weer bang babbelas
Dis omdat ek gisteraand weer way te warm was
Ek's altyd halfpad tussen chilled en angs bevange
Raak wakker kaalgat op onbekende banke
Jong, ek's vanoggend weer bang babbelas
Dis omdat ek gisteraand weer way te warm was
Ek's altyd halfpad tussen chilled en angs bevange
Raak wakker kaalgat op onbekende banke



Авторы: Zander Tyler, Georg Johann De Ridder, Jacobus Geldenhuys


Jack Parow - Afrika 4 Beginners
Альбом Afrika 4 Beginners
дата релиза
10-11-2017




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.