Laurika Rauch feat. Bok Van Blerk - Ek Het текст песни

Текст песни Ek Het - Laurika Rauch , Bok van Blerk



Ek het gestaan, ek het geval
Ek het wat-wou, ek het gewens
Ek het gelag, ek het gevra
Ek het gewonder wat jou pla
En eendag as dit stil word, en ek niks-meer-nog wil
Sal ek sonder twyfel in my hart, vir jou kan sê... ek het
Ek het gestoei, ek het gewen
Ek het versnel, ek het gerem
Ek het geterg, ek het gehuil
Ek het verskil, ek het verander
En eendag as dit stil word, en jy niks-meer-nog wil
Sal ek sonder twyfel in my hart, vir jou kan sê... ek het
Ek het gemik, ek het geland
Ek het gesorg, ek het volhard
Ek het gevat, ek het gelos
Ek het het geslaag, ek het genoeg
En eendag as dit stil word, en jy niks-meer-nog wil
Sal ek sonder twyfel in my hart, vir jou kan sê...
En ek het als gesien, en ek het als gehoor
Ek het my hart uit gespeel, en ek het soms verloor
Ek het gedink ek het geleer
Ek het gelief, ek het verlang na jou
En eendag as dit stil word, en ek niks-meer-nog wil
Sal ek sonder twyfel in my hart, vir jou kan sê... ek het
Ek het
Ek het



Авторы: Johan Vorster


Laurika Rauch feat. Bok Van Blerk - Gunstelinge
Альбом Gunstelinge
дата релиза
23-10-2017



Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.