Текст песни Sonvanger - Laurika Rauch
Kyk
of
jy
vir
my
die
son
kan
vang
Daar′s
'n
kamer
in
die
huis
waar
ons
die
son
kan
hang
Dis
donker
by
die
venster
in
die
middel
van
die
dag
Onthou
jy
hoe
helder
die
kamer
kon
lag
Kyk
of
jy
vir
my
die
son
kan
bring
Daar′s
'n
liedjie
in
die
gange
wat
die
son
kan
sing
Want
dis
stil
in
die
hoeke,
hierdie
koue
seisoen
Kan
jy
sien
wat
die
wind
en
die
reën
aan
my
doen
S-o-nvanger
Ek
vra
jou
mooi,
laat
hom
weer
vir
my
kom
skyn
S-o-nvanger
Laat
my
verstaan
Hoe
'n
somer
sommerso
in
die
niet
kan
verdwyn
En
laat
hom
skyn
Kyk
of
jy
vir
my
die
son
kan
kry
Daar′s
′n
huisie
in
my
hart
waar
die
son
kan
bly
Kyk
of
jy
vir
my
die
son
kan
steel
Daar's
′n
plekkie
in
die
tuin
waar
die
son
kan
speel
Mmmmm
S-o-nvanger
Ek
vra
jou
mooi,
laat
hom
weer
vir
my
kom
skyn
S-o-nvanger
Laat
my
verstaan
Hoe
'n
somer
sommerso
in
die
niet
kan
verdwyn
En
laat
hom
skyn
Bring
′n
bietjie
lig
vir
die
draaie
op
my
pad
En
'n
handjievol
strale
vir
die
donker
in
my
hart
1 Die Stout Kat
2 Millenniumliedjie
3 Vanaand Se Maan
4 Die Mense Op Die Bus
5 Die Skoene Moet Jy Dra
6 Hulle Sê
7 Lied Van Die Lappop
8 Die Kinders Sing Saam
9 Sonvanger
10 Jakarandastrate
11 Bitterbessie Dagbreek
12 Song Of The Trains
13 Wintersprokie
14 Winter
15 Die Mense Op Die Bus - Flugelhornsolo
Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.