Laurika Rauch - Bitterbessie Dagbreek текст песни

Текст песни Bitterbessie Dagbreek - Laurika Rauch



Bitterbessie dagbreek
Bitterbessie son
′N Spieël het gebreek
Tussen my en hom
Soek ek na die grootpad
Om daarlangs te draf
Oral draai die paadjies
Van sy woorde af
Dennebos herinnering
Dennebos vergeet
Het ek ook verdwaal
Trap ek in my leed
Papegaai-bont eggo
Kierang kierang my
Totdat ek bedroë
Weer die koggel kry
Eggo is geen antwoord
Antwoord hy alom
Bitterbessie dagbreek
Bitterbessie son



Авторы: Ingrid Jonker, Laurika Rauch


Laurika Rauch - Die Mense Op Die Bus
Альбом Die Mense Op Die Bus
дата релиза
15-02-1999




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.