Laurika Rauch - Lied Van Die Lappop текст песни

Текст песни Lied Van Die Lappop - Laurika Rauch



Saans ek blind en stil en doof
En lig nie meer my semel-hoof
My hande roer nie en my lyf
Word met jou weggaan koud en styf
Sonder jou hulp kan ek nie loop:
Jy het my sommerso gekoop
En sal my nog een Guy Fawkes-nag
Goedsmoeds verbrand en daaroor lag
Ek is die lappop wat nie praat
En maak net op jou liefde staat
Ek is die lappop sonder gees
My pyn jou luid gevierde fees
Sonder jou hulp kan ek nie loop:
Jy het my sommerso gekoop
En sal my nog een Guy Fawkes-nag
Goedsmoeds verbrand en daaroor lag
Ek is die lappop wat nie praat
En maak net op jou liefde staat
Ek is die lappop sonder gees
My pyn jou luid gevierde fees
Ek is die lappop wat nie praat
En maak net op jou liefde staat
Ek is die lappop sonder gees
My pyn jou luid gevierde fees
Ek is die lappop wat nie praat
En maak net op jou liefde staat
Ek is die lappop sonder gees
My pyn jou luid gevierde fees




Laurika Rauch - Die Mense Op Die Bus
Альбом Die Mense Op Die Bus
дата релиза
15-02-1999




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.