Laurika Rauch - Die Stout Kat текст песни

Текст песни Die Stout Kat - Laurika Rauch



Ons kat was gister drie jaar oud
En oom Servaas beweer
Dis oud genoeg om kattekwaad
Nou eenmaal af te leer
Nou eenmaal af te leer
En tog, dit spyt my om te
Ons kat is regtig stout
En traak nie as ′n mens hom knor
Oor een of ander fout
Oor een of ander fout
Herhaalde male ons hom
Jy moenie muisies moor
Nog minder mossies maar verniet
Die stouterd wil nie hoor
Die stouterd wil nie hoor
Ons het al oom Servaas gevra
Mismoedig wat te maak
Hy skud sy kop en dit is
Nogal 'n lastige saak
Nogal ′n lastige saak
Ons weet dit is, ons moet maar nou
Van vooraf weer probeer
Om in sy vierde jaar ons kat
Van kleins af weer te leer
Van kleins af weer te leer
Dan sal hy later, ag ek weet,
Dit sal bra moeilik gaan
Nie meer geniepsig met sy klou
'N Klein swak muisie slaan
'N Klein swak muisie slaan
Nie meer loop skuil soek in die gras
Om voëltjies te bekruip
En as hy nie wil hoor nie
Sal ons oompie hom versuip



Авторы: C. Louis Leipoldt, Laurika Rauch


Laurika Rauch - Die Mense Op Die Bus
Альбом Die Mense Op Die Bus
дата релиза
15-02-1999




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.