Текст песни Die Mense Op Die Bus - Laurika Rauch
Sing
vir
my
saggies,
sing
van
die
reën
Waar
kom
dit
vandaan,
waar
gaan
dit
heen?
My
hart
is
al
lankal,
lankal
gebreek
Ek
het
jou
bynaam,
jou
bynaam
vergeet
Die
mense
op
die
bus
beskou
Die
liefde
soos
die
oggenddou
My
hart
is
lankal
reeds
gebreek
Ek
het
dit
net-net
weggesteek
Dalk
is
die
liefde
soos
die
reën
Dit
sal
die
aarde
plek-plek
seën
Die
mense
op
die
bus
sê
ja
Verspreide
buie
hier
en
daar
Sing
vir
my
saggies,
sing
van
die
reën
Waar
kom
dit
vandaan,
waar
gaan
dit
heen?
My
hart
is
al
lankal,
lankal
gebreek
Ek
het
jou
byna,
jou
byna
vergeet
Die
mense
op
die
bus
wil
hoor
Waar
het
jy
eers
jou
hart
verloor?
Die
mense
op
die
bus
sê
nee
Daar′s
baie
visse
in
die
see
My
hart
is
amper
weer
gebreek
Ek
het
dit
net-net
weggesteek
Die
mense
op
die
bus
beskou
Die
liefde
soos
die
oggenddou
Sing
vir
my
saggies,
sing
van
die
reën
Waar
kom
dit
vandaan,
waar
gaan
dit
heen?
My
hart
is
al
lankal,
lankal
gebreek
Ek
het
jou
bynaam,
jou
bynaam
vergeet
Mmmmm
My
hart
is
al
lankal,
lankal
gebreek
Ek
het
jou
byna,
jou
byna
vergeet
Sing
vir
my
saggies,
sing
van
die
reën
Waar
kom
dit
vandaan,
waar
gaan
dit
heen?
My
hart
is
al
lankal,
lankal
gebreek
Ek
het
jou
byna,
jou
byna
vergeet
Ek
het
jou
bynaam,
jou
bynaam
vergeet
Альбом
Laurika Rauch Sing Die Liedjies Uit - Stuur Groete Aan Mannetjies Roux
дата релиза
07-02-2014
1 Stuur Groete Aan Mannetjies Roux
2 Die Ballade Van Jakob F De Beer
3 Die Gang
4 Toemaar Die Donker Man
5 Die Kinders Sing Saam
6 Stille Waters
7 Die Mense Op Die Bus
8 My Ou Tante Koba
9 Die Siener
10 Berge En Dale
11 Vir 'N Pepermossie (Voortaan Sal Ek Winterskemer Vleilangs Loop)
12 Kom Laat Ons Sing - Deel Twee
13 Kom Laat Ons Sing - Deel Een
14 Slang In Die Gras
15 Die Liefde Is 'n Wonderlike Ding
16 Daar's Baie Klippe In Die Groot Karoo
17 Wintersprokie
18 Hot Gates In Afrikaans
Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.