Laurika Rauch - Vier Seisoene Kind текст песни

Текст песни Vier Seisoene Kind - Laurika Rauch



Sy roep my in die rigting van haar hart
Waar die wintervure brand
En die nagte vir die somer en wag
Sy giet haar trane oor die see
Stuur haar woorde met die wind
Na die strande van lank-vergete smart
Vier seisoene kind met die winter in jou
Waar het ek jou verloor
Vier seisoene kind met die liefde in jou palm
Kyk jou oseaan is kalm
Vier seisoene kind, vier seisoene kind
Stuur my nog ′n poskaart met die wind
Sy maak vir my 'n painting van die herfs
As die akkerbome rus
En die wolke soos vlamme oor ons waai
Sy gee vir my ′n soet Septembergeur
As die Boland en bloei
Met die somer wat klop hier aan my deur
Vier seisoene kind met die winter in jou
Waar het ek jou verloor
Vier seisoene kind met die liefde in jou palm
Kyk jou oseaan is kalm
Vier seisoene kind, vier seisoene kind
Stuur my nog 'n poskaart met die wind
Vier seisoene kind met die winter in jou
Waar het ek jou verloor
Vier seisoene kind met die liefde in jou palm
Kyk jou oseaan is kalm
Vier seisoene kind, vier seisoene kind
Stuur my nog 'n poskaart met die wind
Stuur my nog ′n poskaart met die wind
Stuur my nog ′n poskaart met die wind



Авторы: Gian Hanekom


Laurika Rauch - Die Reis
Альбом Die Reis
дата релиза
11-10-2016




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.