Laurika Rauch feat. Die Heuwels Fantasties - Klein Tambotieboom текст песни

Текст песни Klein Tambotieboom - Laurika Rauch , Die Heuwels Fantasties



As die donker my kom haal
En die Here my nie soek nie
As die osoonlaag vergaan
En in ′n kandelaar van sterre val
Begrawe my hart op Klein Tambotieboom
En strooi my as oor die bosveldhorison
Jy het nie 'n graad nie
En jy het nie ′n kredietkaart nodig nie
Om in die agterplaas soos 'n kind te baljaar
En die verte in van 'n krans af te staar
Die gelukkigste wat ek ooit was
Op die naat van my rug in die natuurreservaat
Die wind sing my naam
En deur die bottels wat knak hoor ek ′n skaterlag
As die donker my kom haal
En die Here my nie soek nie
As die osoonlaag vergaan
En in ′n kandelaar van sterre val
Begrawe my hart op Klein Tambotieboom
En strooi my as oor die bosveldhorison
Geïsoleer in donderweer
Ver van die wolkekrabbers
Net die atmosfeer wat aan ons kleef
En 'n wolkbreuk wat my boekdeel spreek
Jy weet ek het nie
Jy weet ek het nie
Ek het nie ′n agenda nie
Die gelukkigste wat ek ooit was
Op die naat van my rug in die natuurreservaat
Die wind sing my naam
En deur die bottels wat knak hoor ek 'n skaterlag
As die donker my kom haal
En die Here my nie soek nie
As die osoonlaag vergaan
En in ′n kandelaar van sterre val
Begrawe my hart op Klein Tambotieboom
En strooi my as oor die bosveldhorison
En strooi my as oor die bosveldhorison
As die donker my kom haal
En die Here my nie soek nie
As die osoonlaag vergaan
En in 'n kandelaar van sterre val
Begrawe my hart op Klein Tambotieboom
En strooi my as oor die bosveldhorison
En strooi my as oor die bosveldhorison



Авторы: Greeff Pierre, Kennedy John Hunter Eddingto, Ridder Georg Johann De


Laurika Rauch feat. Die Heuwels Fantasties - Die Reis
Альбом Die Reis
дата релиза
11-10-2016



Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.