Nicholis Louw - Abra Kadabra текст песни

Текст песни Abra Kadabra - Nicholis Louw

Dis donderweer dis middernag
Net donkerte wat buite wag
Om elke draai dan sien ek weer
Net maanlig en jou skaduwee
Ek gaan jou soek - ek gaan jou kry - ek soek jou altyd by my
Kan my nie keer - kan maar probeer - maar ek sal altyd by bly
Jy kul my hier - jy kul my daar - my kop is deurmekaar
Is dit n droom of is dit WAAR
Abra kadabra - ohho - daar verdwyn jy weer
Waar is jy - waar is - ohho - laat ek weer probeer

Daar is jy - daar is - ohho - maak my hart weer seer
Ek sien nou niks meer om my nie
Jy toor my met n melodie
Verlam my met daai kyk van jou
Jy weet ek kan nie sonder jou
Ek gaan jou soek - ek gaan jou kry - ek soek jou altyd by my
Kan my nie keer - kan maar probeer - maar ek sal altyd by bly
Jy kul my hier - jy kul my daar - my kop is deurmekaar
Is dit n droom of is dit WAAR
Abra kadabra - ohho - daar verdwyn jy weer
Waar is jy - waar is - ohho - laat ek weer probeer
Abra kadabra - ohho - daar verdwyn jy weer
Daar is jy - daar is - ohho - maak my hart weer seer
Ek hoor jou hart klop
Jou woorde hou nooit op
Abra kadabra - ohho - daar verdwyn jy weer
Waar is jy - waar is - ohho - laat ek weer probeer
Abra kadabra - ohho - daar verdwyn jy weer
Daar is jy - daar is - ohho - maak my hart weer seer
Ek gaan jou soek - ek gaan jou kry - ek soek jou altyd by my
Kan my nie keer - kan maar probeer - maar ek sal altyd by bly
Abra kadabra - ohho - daar verdwyn jy weer
Daar is jy - daar is - ohho - maak my hart weer seer
Maak my hart weer seer

Авторы: Oberholzer Johan, Van Der Berg Louis

Nicholis Louw - Grootste Treffers So Ver
Альбом Grootste Treffers So Ver
дата релиза
07-03-2014

Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.