Robbie Wessels - Oom Willem Se Springbokplaas текст песни

Текст песни Oom Willem Se Springbokplaas - Robbie Wessels



Sy Boerboel se naam is Bakkies, sy Bramaan se naam is Beast
Sy hoender se naam is Victor, en sy pappegaai Fourie du Preez
Hy ken al sy bokke op hul name
Van Morné tot Bismarck du Plessis
En vanaand slag hy ′n skapie vir die spitbraai
Vir Schalk Burger en vir Pat Lambie
Want daar's ′n opskop by die skuur,
Waar al die mense van die dorp kom raas
Ja, die skoolsaal is te duur, kom na oom Willem se Springbokplaas
Al die bakkies en die John Deere trekkers
Groen en goud, van jonk tot oud
Die Merino's, Karrakoele en die Dorpers
Gebrandmerk met die groen en goud
Sy buurman se naam is Sherman, 'n Aussie in murg en been
Ge-emmigreer na die ′95 worldcup, toe die Bokke die worldcup wen
Hy boer met piesangs en met mielies en papayas
Hy′t 'n ingevoerde Kangaroe
En almal dis ′n kolosale springhaas
Ja, niemand wil vir Sherman glo
Want daar's ′n opskop by die skuur,
Waar al die mense van die dorp kom raas
Ja, die skoolsaal is te duur, kom na oom Willem se Springbokplaas
Al die bakkies en die John Deere trekkers
Groen en goud, van jonk tot oud
Die Merino's, Karrakoele en die Dorpers
Gebrandmerk met die groen en goud
Daar was ′n bokdrol-spoeg kompetisie, die foefie-slide was reg
'N Driebeen sakresies en 'n modder kleilat geveg
Maar die opgewondenheid was oor die resies
Hier in die haetjie van die Klein Karoo
Tussen oom Willem se makgemaakte Springbok
En ou Sherman se Kangaroe ...
Pierre Spies is die naam van sy Springbok, met Kito die Kangaroe
In ′n Kilometer resies vir die wenpaal,
En oor die vlaktes van die Klein Karoo
En Kito neem die voortou toe die skoot klap
Want Pierre skrik vir die geweerskootknal
En met ′n drafstap is hy vinnig langs Kito
"Jy is 'n springhaas, ek sien jou by die wenpaal"
Want daar′s 'n opskop by die skuur,
Waar al die mense van die dorp kom raas
Ja, die skoolsaal is te duur, kom na oom Willem se Springbokplaas
Al die bakkies en die John Deere trekkers
Groen en goud, van jonk tot oud
Die Merino′s, Karrakoele en die Dorpers
Gebrandmerk met die groen en goud ...
Want daar's ′n opskop by die skuur,
Waar al die mense van die dorp kom raas
Ja, die skoolsaal is te duur, kom na oom Willem se Springbokplaas
Al die bakkies en die John Deere trekkers
Groen en goud, van jonk tot oud
Die Merino's, Karrakoele en die Dorpers
Gebrandmerk met die groen en goud
Die Merino's, Karrakoele en die Dorpers
Gebrandmerk met die groen en goud



Авторы: Ewald Coleske, Robbie Wessels


Robbie Wessels - Kaalvoet
Альбом Kaalvoet
дата релиза
18-01-2012




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.