Robbie Wessels - The Jackal Tackle - Snorre 2 текст песни

Текст песни The Jackal Tackle - Snorre 2 - Robbie Wessels



The Jackal Tackle
Hello Piet Van Zyl wat praat!
Hello Pieter dit is Snorre
Ek's die coach van die Bokke
Ek het eintlik geresign
Maar toe raak ek weer betrokke
By die investigation
Van n tweede nine eleven
Die ref teen die worldcup wenners 2007
Names al die Bokke
En die tig komitee
Ons respekteer jou sterk gevoelens
Teen n swart referee
Asb luister mooi
Want dit gaan oor Bryce Lawrence
En die oproep kan getrace word
Ons het net n paar sekondes
Rudolph Straeuli het besluit
Op n hoogs geheime taak
Ons soek iemand wat sy werk
Vir n paar maande kan staak
Iemand wat weet
Hoe om n referee te tackle
Piet jou land het jou nodig
Jou kode naam the Jackal
So is Snorre na New Zealand
Om die ref te inspekteer
En hy vra my om vir Piet Van Zyl
Te train en motiveer
KOOR
Bokke moenie worry oor die ref nie
Bokke moenie worry oor Bryce nie
Pieter oefen hard op n geheime operasie
The Jackal tackle Lawrence vir die nasie
En ek vlieg toe vir Pieter
Met n vegter helicopter
Vanaf Potch tot in Jo'burg
Vir n check up by die dokter
En van daar af na Las Vegas
Om vir Don King te soek
Vir n body shot n upper cut
N left right hook
Om die referee's te wys
Jy bedonder nie n Bok
Of jy n Aussie of n Kiwi is
Of David Bo Kok
Oop kant skeel kant
Offside is offside
Blaas die blerrie fluitjie
Jy vat ons vir n ride
En toe die Rocky mountains
Bo in Noord Kanada
Om vir Pieter te gaan train
Soos Rocky Balboa
Deur die sneeu trek hy n slee
En drink water uit n pit
In die aande slaap hy oor
In n eskimo hut
En skielik bel Snorre
Robbie waar is jy ou maat
Rudolph Straeuli wag vir julle
By Kamp staaldraad
KOOR
Hello Snorre hoe gaan dit daar?
Robbie dit is koud
En depresief hier by die Kiwi's
En ek mis die blerrie Bosveld
Die karoo en al my pellies
Maar ek dink ek het gekom
Agter die kap van die byl
En ek hoop jy het jou job gedoen
Met Pieter Van Zyl
Want gister aand toe hoor ek
By n Kiwi ballerina
Die land is nog nie oor
Die ninety five diarrhea
En toe se hulle vir Lawrence
Hulle gee vir hom n plaas
As hy die Bokke bietjie gas gee
En soos sy gat blaas
Robbie luister nou mooi
Hier kom baie groot sparks
Bryce Lawrence blaas in Junie
Die Bulle teen die Sharks
So Bokke moenie worry oor 2011
Ons is champions van 95 en 2007
En die Bokke bly die klop
Van die hart van die land
2015 speel die Bokke
Weer die land aan die brand
KOOR



Авторы: Ewald Coleske, Robbie Wessels


Robbie Wessels - Kaalvoet
Альбом Kaalvoet
дата релиза
18-01-2012




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.