Текст песни Binnelandse Sake - Stef Bos
Ek
is
altyd
rustig
Wat
ook
gebeur
Al
val
daar
'n
bom
op
my
huis
op
my
kop
Ek
bly
in
beheer
Leiers
wat
lieg
SARS
vat
my
geld
'N
Vrou
wat
my
moeg
maak
Niks
kan
my
ontstel
Maar
Binnelandse
sake
Binnelandse
sake
maak
my
mal
Ek
is
cooler
as
almal
Ek
haat
sentiment
Hoendervleis
of
trane
Het
ek
nooit
geken
nie
En
ek
kyk
naar
'n
begrafnis
In
'n
wonderlike
fliek
Met
duisend
viole
en
almal
tjank
My
doen
dit
niks
nie
Maar
Binnelandse
sake
Binnelandse
sake
laat
my
huil
Ek
is
diep,
ek
is
wroegend
Ek
is
so
ernstig
soos
die
nag
Hou
nie
van
humor
nie
Ek
is
'n
suur,
suur
gat
Maar
Binnelandse
sake
Binnelandse
sake
laat
my
lag

1 Maso
2 Jou Land
3 Jonk In My Kop
4 Swartvrou
5 Liefde Is Altyd Daar
6 Binnelandse Sake
7 Kry Jou Gat In Rat
8 Klara Majola
9 Kaalvoet Wals
10 Moenie
11 Onrusrivier
12 Ek En My Bottel
13 Onder In My Whiskyglas
14 Verjaarsdaglied
15 Jou Land (instr)
Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.