Snotkop feat. Loki Rothman - Alles Gaan Okay Wees Lyrics

Lyrics Alles Gaan Okay Wees - Snotkop , Loki Rothman



Maybe, as ek jou mind kan change
Maybe, is jy weer lief vir my
Maybe, as jy my WhatsApp kry
Maar, ek scheme jy′t dalk maar net 'n slegte sein
Somtyds wil my kar nie start
Somtyds is my rent te laat
Somtyds decline die bank my kaart
Maar, ek scheme dis dalk maar net ′n slegte jaar
My pa't gesê "Life's tough"
Ons almal stap ′n pad, jy sal maar net die punches moet vat
Alles, alles gaan okay wees, as jy braaf is
Alles gaan okay wees
As die lewe jou ′n P.K gee
Staan op, gooi dop en try maar weer
Want alles, alles gaan okay wees
Hey, jy, alles gaan okay wees
Hey, jy, alles gaan okay wees
Hey, jy, alles gaan okay wees
Alles gaan okay wees
Nou's daar manne wat my plaas wil gaps
My vrou is weg saam met ′n Engels man
Van bottel wyn na goedkoop papsak
Dog ek's okay, maar daar′s 'n brief van SARS af
My ouers dink ek′s in my derde jaar
Maar ek kon nie ophou vir Maryke staar
Teveel karaoke by die bar
En nou maak ek maybe eers oor tien jaar klaar
My ma't gesê "Life's tough"
Stap nou maar jou pad, jy sal maar net die punches moet vat
Alles, alles gaan okay wees, as jy braaf is
Alles gaan okay wees
As die lewe jou ′n P.K gee
Staan op, gooi dop en try maar weer
Want alles, alles gaan okay wees
Hey, jy, alles gaan okay wees
Hey, jy, alles gaan okay wees
Hey, jy, alles gaan okay wees
Alles gaan okay wees
Hey, jy, alles gaan okay wees
Hey, jy, alles gaan okay wees
Hey, jy, alles gaan okay wees
Alles gaan okay wees
So, lyk my Vodacom se sein was okay (Okay)
So, jy′t elke liewe WhatsApp gekry (Okay)
Ek wag nog vir my lucky date
En ek rol maar met die punches (Rol met die punches)
Maryke - Heartbreaker
Ryk man getrou, het gedog jy was myne
Nooit klaar geswot, was klaar platsak
En ek rol maar met die punches (Rol met die punches)
Rol met die punches
Alles, alles gaan okay wees, as jy braaf is
Alles gaan okay wees
As die lewe jou 'n P.K gee
Dan klap ons nog ′n KWV!
Want alles, alles gaan okay wees, as jy braaf is
Alles gaan okay wees
As die lewe jou 'n P.K gee
Staan op, gooi dop en try maar weer
Want alles, alles gaan okay wees
Hey, jy, alles gaan okay wees
Hey, jy, alles gaan okay wees
Hey, jy, alles gaan okay wees
Alles gaan okay wees
Hey, jy, alles gaan okay wees
Hey, jy, alles gaan okay wees
Hey, jy, alles gaan okay wees
Alles gaan okay wees



Writer(s): Dirk Van Niekerk, Francois Henning, Louwtjie Rothman


Snotkop feat. Loki Rothman - Sous
Album Sous
date of release
20-07-2018



Attention! Feel free to leave feedback.