Snotkop - Brannas Lyrics

Lyrics Brannas - Snotkop



Wat drink die grootste brak in Brackenfell?
Wat drink die jong manne in Jonkershoek?
Wat drink die stilste man op Stilfontein?
O-o-o-ons drink net Brandewyn
Wat drink die hotste girls van Hotazel?
Wat drink die niceste girl van Nigel?
Wat drink die mooiste girls van Mooifontein?
O-o-o-ons drink net Brandewyn
Brannas ... Brannas en Coke
Brannas en Coke bly blêrrie lekker, my ou
Brannas ... Brannas en Coke
Brannas en Coke is daar niks mee fout
Brannas . Brannas . Brandewyn
Brandewyn maak dit als okay
Brannas . Brannas . Brandewyn
Dis medisyne vir elke pyn
Dis medisyne vir elke pyn ...
Elke pyn ...
Dis medisyne vir elke pyn ...
Elke pyn ...
Elke pyn ...
Wat drink die vente daar in Ventersburg?
Wat drink die outoppies op Oudtshoorn?
Wat drink die sterkste man van Sterkfontein?
O-o-o-ons drink net Brandewyn
Wat drink die warm girls van Warmbad?
Wat drink die vryers daar in Vryburg?
Wat drink die ladies daar in Lady Grey?
O-o-o-ons drink net Brandewyn
Brannas ... Brannas en Coke
Brannas en Coke bly blêrrie lekker, my ou
Brannas ... Brannas en Coke
Brannas en Coke is daar niks mee fout
Brannas . Brannas . Brandewyn
Brandewyn maak dit als okay
Brannas . Brannas . Brandewyn
Dis medisyne vir elke pyn
Dis medisyne vir elke pyn ...
Elke pyn ...
Dis medisyne vir elke pyn ...
Elke pyn ...
Dis medisyne vir elke pyn



Writer(s): Marc Brendon, Don Kelly, Francois Henning, Adolf Voster


Snotkop - Sous
Album Sous
date of release
20-07-2018




Attention! Feel free to leave feedback.