Snotkop - Dik In Desember Lyrics

Lyrics Dik In Desember - Snotkop



So as dit lyk soos vakansie
En dit ryk soos vakansie
En dit suip soos vakansie, is dit VA-KAN-SIE!
En as dit klink soos vakansie
En dit blink soos vakansie
En dit drink soos vakansie, is dit VA-KAN-SIE!
Die jol is dik in Desember
Dik in Desember
Al die boude lyk soos prente, pramantige presente
Kyk hoe pronk al die vente
Brannewyn trek nou rente
Jol is dik in Desember
Dik in Desember ...
Kom stamp dit los
Jy en jou bende
Die jol is dik in Desember, Desember is dik
Ek voel ′n veer
Ek het my sente
Die jol is dik in Desember, Desember is dik
Kom stamp dit los
Jy en jou bende
Die jol is dik in Desember, Desember is dik
Ek voel 'n veer
Ek het my sente
Die jol is dik in Desember, Desember is dik
Kom laat ons sit verband, kom steek die Weber′s aan
Is lus vir slordig raak tot in die nuwe jaar
Girls in die karavan, hul maak my tent op slaan
Is lus vir mosig raak tot dat jou ma verjaar
Oooh weh oooh
Is lus vir slordig raak tot in die nuwe jaar
Oooh weh oooh
Is lus vir morsig raak tot dat jou ma verjaar
So as dit lyk soos vakansie
En dit ruik soos vakansie
En dit suip soos vakansie, is dit VA-KAN-SIE!
En as dit klink soos vakansie
En dit blink soos vakansie
En dit drink soos vakansie, is dit VA-KAN-SIE!
Die jol is dik in Desember
Dik in Desember
Ek het drank in my Venter
Vanaand raak ons flenters
Ons is vol goeie wenke
Partyjie presidente
Dik in Desember, dik in Desember ...
Kom stamp dit los
Jy en jou bende
Die jol is dik in Desember, Desember is dik
Ek voel 'n veer
Ek het my sente
Die jol is dik in Desember, Desember is dik
Kom laat ons sit verband, kom steek die Weber's aan
Is lus vir slordig raak tot in die nuwe jaar
Girls in die karavaan, hul maak my tent op slaan
Is lus vir morsig raak tot dat jou ma verjaar
Oooh weh oooh
Is lus vir slordig raak tot in die nuwe jaar
Oooh weh oooh
Is lis vir morsig raak tot dat jou ma verjaar
Oooh weh oooh
Ons gaan vakansie hou totdat jou sister trou
Oooh weh oooh
Ons gaan parmantig raak totdat die vensters kraak
Oooh weh oooh
Ons gaan die dubbels drink totdat die toekoms blink
Oooh weh oooh
Ja, ons gaan die dubbels drink tot dat die toekoms blink



Writer(s): Francois Henning, Dirk Niekerk


Snotkop - Sous
Album Sous
date of release
20-07-2018




Attention! Feel free to leave feedback.