Snotkop - Jy Raas Lyrics

Lyrics Jy Raas - Snotkop



Jou vrou, sy is deurmekaar, en die skottelgoed′s nog nie klaar
Jy boer te veel in die bar,
Maar ek kyk en ek gooi haar "sshht, jy raas"
Nou's die baas weer op jou case,
daar′s niemand so lui soos jy (is waar)
Jy's 'n las vir die maatskappy,
Maar ek kyk en ek gooi hom "sshht, jy raas"
Jou ex "jy′s to blame", vir depressie en haar pyn
Soek helfte van die plaas,
Maar ek kyk en ek gooi haar "sshht, jy raas"
Die skoolhoof jy′s 'n grap, te dom vir Standaard 8
′N Slapgat van formaat, maar ek kyk en ek gooi hom "sshht, jy raas"
Woah-oh-oh-oh ... Yeah-eh-eh-eh
Jou lippe praat, praat, praat, wat wil jy sê-ê-ê?
Woah-oh-oh-oh ... Yeah-eh-eh-eh
Jy maak geraa-a-a-s, wat wil jy hê-ê-ê?
(Sshht, jy raas)
Waar bly jy? (Waar bly jy?)
Waar bly jy? (Waar bly jy?)
Jy bly stil-stil-stil-stil,
Stil-stil-stil, stil-stil-stil-stil, stil-stil-stil
O, want 'n stilbek, is ′n heelbek,
Is 'n stilbek, is ′n heelbek, ja, so bly net in jou baan
Ja, 'n stilbek, is 'n heelbek, is ′n stilbek,
Is ′n heelbek, ja, so bly net in jou baan ...
Die Dominee van N.G Oos, jy vloek soos 'n matroos
In die kerk met ′n babbelas,
Maar ek kyk en ek gooi hom "sshht, jy raas"
Die bankbestuurder sê, wil 'n meeting met jou
Al my payments is weer laat,
Maar ek kyk en ek gooi hom "sshht, jy raas"
Jou girl jou loop rond, en op Valentine′s was jy dronk
En dis tyd vir trouplanne maak,
Maar ek kyk en ek gooi haar "sshht, jy raas"
Jou man "ek kry te min", en jy kla as hy gaan drink
sy braaibroodjies kort meer kaas,
Maar jy kyk en jy gooi hom "sshht, jy raas"
Woah-oh-oh-oh ... Yeah-eh-eh-eh
Jou lippe praat, praat, praat, wat wil jy sê-ê-ê?
Woah-oh-oh-oh ... Yeah-eh-eh-eh
Jy maak geraa-a-a-s, wat wil jy hê-ê-ê-ê-ê-ê-ê-ê-ê-ê?
(Sshht, JY RAAS!)
Waar bly jy? (Waar bly jy?)
Waar bly jy? (Waar bly jy?)
Jy bly stil-stil-stil-stil,
Stil-stil-stil, stil-stil-stil-stil, stil-stil-stil
O, want 'n stilbek, is ′n heelbek,
Is 'n stilbek, is 'n heelbek, ja, so bly net in jou baan
Ja, ′n stilbek, is ′n heelbek, is 'n stilbek,
Is ′n heelbek, ja, so bly net in jou baan ...
(Bly net in jou baan) ...
Ssshhhttt ... jy raas



Writer(s): Adolf Vorster, Dirk Van Niekerk, Don Kelly, Francois Henning


Snotkop - Sous
Album Sous
date of release
20-07-2018




Attention! Feel free to leave feedback.