Snotkop - Kortbroek En Plakkies Lyrics

Lyrics Kortbroek En Plakkies - Snotkop



Moenie dink jy gaan nou fancy raak, net omdat jy daardie Calvins dra
Ja-nee, moenie hier by my kom kla,
As die katte jou nie smaak - laat ek verduidelik
(Verduidelik)
As ek my plakkies en my kortbroek dra
Kan ek haar net nie lekker laf laat raak
En op dieselle tyd ′n vuurtjie start
Ja, ek kap dit, ek smaak dit is mos duidelik
(Dis duidelik)
Want al die girls, die girls, die girls, hulle vind dit te heerlik
Kom wees nou eerlik, eerlik, eerlik, ek maak dit begeerlik
(My magies!)
Ek rock my kortbroek en plakkies, drink vuil Coke, rook twakkies
As ons dorp toe gaan, ja, as ons dorp toe gaan
Met my kortbroek en plakkies, kry ek jou in my bakkie
As ons dans toe gaan, ja, as ons dans toe gaan
Kortbroek en plakkies, dit maak my fantasties
Ja, kortbroek en plakkies, maak nie saak nie
Ons soek nie kakkieeeeee-bossies oor ons pad nie, o, nee
Ek sien jy dink jy lyk soos Tom
Cruise, brah, net omdat jy daardie Raybans dra
Ja-nee, moenie jou kom snaaks gedra,
As die katte vir dit vra, ja, laat ek verduidelik
(Ja, laat ek verduidelik)
As jy dit met 'n plakkie en ′n kortbroek klap
Dan gooi die girls dit oor in derde rat
Dan gaan sy lekker aan jou been wil vat
Want jy bring dit uit die smart, want dit is mos duidelik
(Dis duidelik)
Want al die girls, die girls, die girls, hulle vind dit te heerlik
Kom wees nou eerlik, eerlik, eerlik, ek maak dit begeerlik
(My magies!)
Ek rock my kortbroek en plakkies, drink vuil Coke, rook twakkies
As ons dorp toe gaan, ja, as ons dorp toe gaan
Met my kortbroek en plakkies, kry ek jou in my bakkie
As ons dans toe gaan, ja, as ons dans toe gaan
Kortbroek en plakkies, dit maak my fantasties
Ja, kortbroek en plakkies, maak nie saak nie
Ons soek nie kakkieeeeee-bossies oor ons pad nie, o, nee
En as jy graad gaan vang, ja trek 'n kortbroek aan
(Lekker in jou shorts, maak die ouens los)
En as jy vra vir trou, kom draai jou plakkies, my ou
(Dalk sy ja, want jy lyk so ntja)
Girls sê, daar's niks nie, so sexy, soos kortbroek en plakkies nie
Hey girls, daar′s niks nie, so sexy, soos kortbroek en plakkies nie
(En plakkies nie, my magies!)
Ek rock my kortbroek en plakkies, drink vuil Coke, rook twakkies
As ons dorp toe gaan, ja, as ons dorp toe gaan
Met my kortbroek en plakkies, kry ek jou in my bakkie
As ons dans toe gaan, ja, as ons dans toe gaan
Kortbroek en plakkies, dit maak my fantasties
Ja, kortbroek en plakkies, maak nie saak nie
Ons soek nie kakkieeeeee-bossies oor ons pad nie, o, nee



Writer(s): Francois Henning, Adolf Voster, Dirk Niekerk


Snotkop - Sous
Album Sous
date of release
20-07-2018




Attention! Feel free to leave feedback.